Patrol Pics



My KoolStoof, so oud soos Ek

Showcase your baby

My KoolStoof, so oud soos Ek

Postby TijmenvdS » 27 May 2017 23:37

Hier staan my Trok...n' 1997 GQ ST 4.2 met 413 647km op die klok.
Ek het R67 000 betaal.

IMG_0604.jpg
IMG_0604.jpg (492.66 KiB) Viewed 933 times


So vêr geniet ek die donkie vreeslik en ek is nog nie seker hoekom nie. Mense op die pad dink ek is die nice'ste ou op die blok, almal wat voor my indruk dink ek gee vir hulle plek maar die waarheid is my voet is plat op die grond :rolling: . Hy klink en ry nes n trok en ek dink dis wat ek die meeste like al is hy nog stadig (vir nou).

Omdat ek van n GU na GQ beweeg het sal ek maar my opmerkings hier plaas, dit was n groot kopskuif om dit te oorweeg. Eerstens is die sitposisie bietjie kleiner, ek sal ander sitplekke in sit en die rails n bietjie agter toe skuif. Dit voel wel dat hy heelwat hoër sit en asof daar meer kop spasie is.

IMG_0598.jpg
IMG_0598.jpg (323.47 KiB) Viewed 933 times


Dan net n paar interessante opmerkings wat my beïndruk het was dat die bestuurder se venster outomaties oop en toe kan maak nes die GU asook die teleskopiese ariel wat heeltemal gesak kan word al is die radio aan, die GU is of half mas of heeltemal uit as die radio an was. Dan kan die radio wat nou in is nog n kasset vat so die res van die klankstelsel word deur dit beskryf, defnintief op die lysie :wink:

Die GU wat ek gehad het was n wolk op 4 wiele maar het heelwat gesak as hy gelaai was.
Ek vermoed die suspension op die GQ is redelik nuut, hy ry nog hard maar n paar PC bashplates, winch, watertank ens, ens.. sal vinnig hom oor sy stampe laat kom :blonde:
Hy het Gabriel safari voor en OME agter, om watter rede het ek geen idee, ek vermoed hy is 50mm gelig. Hy voel hoër as my vorrige GU op standaard verring. Ek lees om 35" tires te pas het ens ongeveer net 2" uspention en 2" bodylift nodig. Moet nog n body lift opspoor en sal dit dan toets, vir nou moet hy maar stadig wees maar hy moet redelik orals kan opklim.
Dan het hy ook n LSD in, ek het gehoop vir diff lock maar ek dink die prys was redelik en het vir sulke dinge gekompenseer. Sal bietjie by David hoor of hy iets het. Verder sien ek redelik uit om bietjie te eksperimenteer met die LSD want die is die eerste voetuig wat ek al bestuur het met dit.
My susters beweer die agterste sitplekke sit baie beter as die GU sin. Ek sal dit maar op hulle woord neem want ek is nou nie juis van plan om daar besete te wees nie.

IMG_0600.jpg
IMG_0600.jpg (297.07 KiB) Viewed 933 times



Die GQ het nou nie n AUX tenk nie maar dis asof daar tonne meer spasie op sy onderstel het. Die het my verstom van die 4.5 GU, sy bonnet en onderstel was chock en block vol maar ek kon nie uitmaak waarvoor alles was en hoekom dit daar is nie. Dit was asof hy onnodig vol was. Een van my voornemings was dat of ek nou GU of GQ koop dat hy nie agter aircon of n sun roof mag hê nie omdat die aircon so baie spasie in die bonnet en in die agterste quarterpanel neem. Die voorste aircon moet wel werk :wink: en die sunroof met n roofrack is so te sê n' venster met diefwering en ek wil graag n roof console bou en defnintief n center console met n yskas :blonde:

Vir my doeleindes voel ek wel dat die GQ meer potensiaal het vir al die moeite wat ek wil in sit in terme van engine wat n' haardoër kan kry en sy square shape laat baie modifikasies toe soos gullwing agter vensters is maklikker om te maak asook makliker om bumpers vir te bou, nie dat ek bang was om vir die GU bumpers te gebou het nie. Ek weet hoe werk n grinder en n swys masjien :lol:

Die 4.5 was n vreeslike lekker toer voertuig, baie stil aan die binnekant en vreeslik gemaklik gery. Maar vir elkedag se gebruik het 5km/L die budget in sy kanon in gestuur.
Ek wou van die begin af n voertuig hê wat ek op die ou einde 35" tires kan sit en ek kon aan sy krag voel dat selfs 33" nie die ding sou doen nie veral omdat ek heelwat sleep. Toe gaan ry ons by Piesang kloof (vreeslik mooi) Daai moewiese diff knop het orals gesleep, ek het my beste bestuurs vaardighede uit getoets maar op een punt staan ek tussen twee boompies en n groot klip in die middel...
Toe kom die duine trip en Michael met sy 4.2 :surprised:
Week later met Tinus se hulp is die GU oppad kaap toe :salute: met Bre agter die stuur :driving:

Groot werk lê voor om hom te kry soos ek graag wil maar dit was vir my belangrik om op die regte basis te begin veral engine gewys omdat ek nie kans sien vir n' conversion nie, omdat ek weet hoe lank ons projekte vat veral as die engine nie meer draai nie :naughty:

Die enigste ander persoon wat na diè patrol kom kyk het is n boer en wou n gameviewer bou en die dak af sy, die eienaar kon dit nie oor sy hart kry nie so hy was nie te beswaard toe ek hom my planne vertel nie.
Die vorige eienaar het hom 2 jaar besit en net 3500km gery, so hy het hom nie eers gediens nie. Ek sal begin om alle olies te change van diffs tot power steering, dink dis maar die beste omdat daar ongelukkig nie vreeslike diens geskiedenis is nie omdat die ou nie eers hom genoeg gery het vir een nie.
Dan is daar n paar goed wat maar aandag nodig het, daar klink asof daar n gesing op die agterste diff is. Ek hoop n olie change sal help vir dit anders moet ek David vroeër bel as van plan.
meganies is dit al wat ek opgetel het buiten vir n paar elektriese kwale.

Wat my baie verbaas het was dat mens sy dash liggies kan dim, die GU kon dit nie doen nie.

Ek het ook gaan staan nog voor ek hom uit die parkering kon trêk: Ek start hom sonder n probleem, dink toe dalk moet ek eers bel vir versekering en skakel af. So probeer ek start en surprise...Niks :thumbdown:
Nou die ou het so min gery dat die batterye skaars gelaai het, en sy dual batterye is direk gekoppel so eintlik was daar net een groot pap battery. So bel ek om hulp en my Moeder kom toe tot my redding :thumbup:
Koppel die jumpers op, gee hom n' oomblik en swaai toe, tot my grootste verrassing trek die trok engine haar kar se battery mors dood en trek soveel van haar alternator dat haar kar vrek :thumbdown:
Gelukkig was daar n baie hulpvaardige tannie in n' hilux wat toe nou 2 mors dood karre tot lewe moes bring. Gelukkig was sy vriendelik en nie n
stereotipiese hilux eienaar nie en die insident het sonder enige onvanpaste opmerkings verloop :thumbup:
Weet maar net dat die tweede battery vir nou ontkoppel is en gelaai is vir ingeval :wink: totdat ek tyd het om die bedrading ordentlik uit te sorteer insluitend n alternator kwaal wat ek vermoed asook n paar slegte Aard draad konneksies.

Vir die voertuig se ouderdom en kilos is sy kondisie heel goed, met die ouderdom is daar hier en daar metal fatigue en plastiek wat bros geraak het. Verder al wat sleg lyk in die interior is die deur handvatsels wat ek glo n' upholsterer vir my sal kan mee plan maak :thumbup: Ek en die voertuig is dalk ewe ou maar ek dink hy het dalk meer grondpad gery as ek, maar n patrol dra dit goed. Wens net my knieë wou so lekker werk soos hy, dan sou ek ook n' paar ome shocks in gesit het :rolling: :rolling:

Wie ook al die moeite gedoen het om so vêr te lees, dank ek. Dit klink dalk asof ek moan maar sover is ek nie spyt nie. Ek moet erken dat ek so bietjie verlang maar ek het gister n' hele tenk vol gemaak vir onder R1000, ek hoop dit meen hy gaan bietjie ligter op brandstof wees en nie n aanwysing dat ek dadelik moet plan maak vir longrange nie. :blonde:

Hier is my vorrige een: viewtopic.php?f=43&t=6705

Voel vry om opinnies te lig oor, sal graag wil weet wat julle dink van Gu to Gq.

Ps. Ek het my bes probeer en n uur gevat om die fotos te resize, geen idee hoe om dit kleiner maar nog duidelik te hou op n makliker manier nie.
Attachments
IMG_0595.jpg
IMG_0595.jpg (263.33 KiB) Viewed 933 times
IMG_0593.jpg
IMG_0593.jpg (218.42 KiB) Viewed 933 times
User avatar
TijmenvdS
Senior Member
Senior Member
 
Posts: 131
Joined: 23 Nov 2016 06:25
Has thanked: 8 times
Been thanked: 22 times
Full Name: Tijmen van der Steenhoven
Nickname: Tijmen
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1997 Patrol TD42 GQ ST
Chevrolet 1974 K10 402 V8
Home Language: Afrikaans

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek

Postby hugejp » 28 May 2017 00:43

Baie mooi lorrie daai!!

Ek dink hy'd nou sy regte baas gekry.

:thumbup:
----------------------------------------------------------------------

You CAN with a NISSAN!

Jy KAN met 'n DATSUN!
User avatar
hugejp
Patrolman
Patrolman
 
Posts: 825
Joined: 21 Oct 2014 21:01
Has thanked: 49 times
Been thanked: 49 times
Full Name: JP Viviers
Nickname: Oupoot
Home Town: JHB
Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
2003 Patrol 4.2 tdi
1999 Patrol 4.5 GRX
Home Language: Half & Half

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek

Postby Michael » 28 May 2017 06:54

Tijmen, ek is baie bly jy het hierdie GQ gekoop!
Dis n baie mooi een wn wk kan sommer hy pas by jou!

Hou maar net vas.....ons sal jou engine uit sorteer op een of ander manier
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
Michael
Moderator
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 2397
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 134 times
Been thanked: 215 times
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek

Postby hugejp » 28 May 2017 07:16

Die diesel toor-dokter het gepraat!

Ek gloo jy's uitgesort.

:lol:
----------------------------------------------------------------------

You CAN with a NISSAN!

Jy KAN met 'n DATSUN!
User avatar
hugejp
Patrolman
Patrolman
 
Posts: 825
Joined: 21 Oct 2014 21:01
Has thanked: 49 times
Been thanked: 49 times
Full Name: JP Viviers
Nickname: Oupoot
Home Town: JHB
Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
2003 Patrol 4.2 tdi
1999 Patrol 4.5 GRX
Home Language: Half & Half

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek

Postby hugejp » 28 May 2017 07:36

Net een ding...

So bietjie aandag noodig met jou profile!

"Current 4x4: Between Patrols (Patrol-Less)"

As jou Patrol die sien gat sy weer 'n pap battery gooi! :biggrin:
----------------------------------------------------------------------

You CAN with a NISSAN!

Jy KAN met 'n DATSUN!
User avatar
hugejp
Patrolman
Patrolman
 
Posts: 825
Joined: 21 Oct 2014 21:01
Has thanked: 49 times
Been thanked: 49 times
Full Name: JP Viviers
Nickname: Oupoot
Home Town: JHB
Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
2003 Patrol 4.2 tdi
1999 Patrol 4.5 GRX
Home Language: Half & Half

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek

Postby TijmenvdS » 28 May 2017 08:14

hugejp wrote:Net een ding...

So bietjie aandag noodig met jou profile!

"Current 4x4: Between Patrols (Patrol-Less)"

As jou Patrol die sien gat sy weer 'n pap battery gooi! :biggrin:



:rolling: :rolling:
Laat ek sommer nou dit reg stel. :lol:
User avatar
TijmenvdS
Senior Member
Senior Member
 
Posts: 131
Joined: 23 Nov 2016 06:25
Has thanked: 8 times
Been thanked: 22 times
Full Name: Tijmen van der Steenhoven
Nickname: Tijmen
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1997 Patrol TD42 GQ ST
Chevrolet 1974 K10 402 V8
Home Language: Afrikaans

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek

Postby hugejp » 28 May 2017 08:26

TijmenvdS wrote:
hugejp wrote:Net een ding...

So bietjie aandag noodig met jou profile!

"Current 4x4: Between Patrols (Patrol-Less)"

As jou Patrol die sien gat sy weer 'n pap battery gooi! :biggrin:



:rolling: :rolling:
Laat ek sommer nou dit reg stel. :lol:


"Everything is now right in the universe"
----------------------------------------------------------------------

You CAN with a NISSAN!

Jy KAN met 'n DATSUN!
User avatar
hugejp
Patrolman
Patrolman
 
Posts: 825
Joined: 21 Oct 2014 21:01
Has thanked: 49 times
Been thanked: 49 times
Full Name: JP Viviers
Nickname: Oupoot
Home Town: JHB
Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
2003 Patrol 4.2 tdi
1999 Patrol 4.5 GRX
Home Language: Half & Half

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek

Postby Bre » 28 May 2017 09:26

Mooi Tijmen :thumbup:
User avatar
Bre
Senior Member
Senior Member
 
Posts: 115
Joined: 08 Mar 2017 11:27
Has thanked: 24 times
Been thanked: 12 times
Full Name: Brent Harris
Nickname: Bre
Home Town: Bellville
Current 4x4: 1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
2003 Nissan Hardbody 3.3 SEL DC 4x4
Home Language: English

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek

Postby SJC » 28 May 2017 11:12

Baie mooi geskryf. Maak my sommer lus om my 4.5 in te ruil vir 'n diesel gq...... :woo:
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 2500
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Has thanked: 74 times
Been thanked: 103 times
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Lowveld
Current 4x4: 4.2TD Pickup & 4500 GRX
Home Language: Afrikaans/English

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek

Postby Tinus lotz » 28 May 2017 11:18

Jy sien baie netjies dude .....is daai 16duim wiele?
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 6525
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Has thanked: 486 times
Been thanked: 229 times
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans

Next

Return to 08. Your Patrol

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron