Baie dankie Michael
-
- Full Member
- Posts: 39
- Joined: 27 Dec 2015 09:25
- Full Name: Iaan du Toit
- Nickname: Iaan
- Home Town: Sabie
- Current 4x4: Patrol pickup
Patrol 4.8
Hilux D4D - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 10 times
- Been thanked: 43 times
Baie dankie Michael
Naand forum lede,
Ek hang al lank hier rond maar is nie baie spraaksaam nie, lees wel baie.
Het gister my bakkie by Michael gekry en vandag huis toe gery. Ek kan nie glo dat dit dieselfde voertuig is nie. Hoe verder ek gery het hoe groter was die glimlag.
Ek het hierdie pad die laaste 8 jaar baie gery met verskillende 4x4 voertuie. Die laaste gedeelte sluit Long Tom pas in. My stoutste verwagting is oortref.
Michael het die volgende gedoen, n free flow pyp opgesit, n Madman, die pomp en injectors gestel.
Manne, as jy n 4.2 koolstoof met n haardoer ry en hy was nog nie by Michael nie dan weet jy nie wat jy mis nie.
n Baie groot dankie Michael, van n baie tevrede klient.

Wat ek is, is net genade.
Wat ek het is net geleen.
Wat ek het is net geleen.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Baie dankie Michael
Ian ons het vandag jou ander bakkie vir n pre power run gevat hy maak 67kw op die wiele en 214nm kom ons kyk hoe lyk dit as hy reg is .....daai twee bakkies van jou is net te mooi vir woorde 4.2td met 67000 km wat n juweel van n voertuig
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: Baie dankie Michael
Baie dankie vir jou terugvoer Iaan
Ek werk met liefde aan die TD42 en geniet elke oomblik, maar dit is vir my die heel lekkerste om te weet die eienaar ry nou n heel ander bakkie as wat ingekom het.
Mag daai bakkie jou elke dag laat glimlag!

"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: Baie dankie Michael
En ek bly 55km en myne was nog nie "getoor" nie
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: Baie dankie Michael
Dirk, Tinus het nogals n se ding wat mooi van pas kom hier...... "Sukkel is n keuse"offroadbiker wrote:En ek bly 55km en myne was nog nie "getoor" nie
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: Baie dankie Michael
Tjomma daar is nie kits banke onder grond nie......jy kan dit net sowel nou spandeer .......offroadbiker wrote:
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: Baie dankie Michael
Michael sal laat weet as hy 'n tydjie kan afknyp vir my so ek is in die ry
Julle nou gelukkig
Julle nou gelukkig
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: Baie dankie Michael
ha ha Errol....goed geseWilkie wrote:Tjomma daar is nie kits banke onder grond nie......jy kan dit net sowel nou spandeer .......offroadbiker wrote:
Ek dink jy gan happyer wees as ekoffroadbiker wrote:Michael sal laat weet as hy 'n tydjie kan afknyp vir my so ek is in die ry
Julle nou gelukkig
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 32 guests