Deesdae wil my bakkie ook nie altyd dadelik vat nie... het eers gedink dis die battery (wat 'n jaar terug vervang was), maar die voltages volgens die madman is in spec.
Wat alles kan veroorsaak dat hy moeilik start. glowplugs? enigiets anders? As ek bietjie diesel trap vat hy viniger...
Maar na hy vat loop hy egalig.
Ds J wrote:Net so vinnig: dankie vir Tinus se goeie raad! Laat die enjin warm gloei totdat die gloeidrade se liggies afgaan EN die "relay" afskakel. Lg is 'n hoorbare klikgeluid. Herhaal dit 'n slag en skakel dan die enjin aan. Hy vat dadelik en loop nou weer soos 'n droom.
Ja dis interressant, op die madman/voltage meter kan mens sien hoe die voltage val na omtrent 10.5-11, sodra daai "kliek" plaas vind, klim dit terug na 12v(+)..
Wilkie wrote:Dirk on a standard (non modified)diesel ,turbo or not if you starting to see that WHITE SMOKE bellowingout on first starts its normally a sign of an injector (or two or more) losing its required pressure settings and allows diesel to drip onto the piston
so when you crank your engine over with that raw fuel on top of the piston the engine compression ratio has gone through the roof and that anil ok with a self tapping hammer and babbellas is going crazy inside the engine
and as we all should know ....that's not good for any engine
you crack pistons ..pre-combustion chambers..small end bushes bend conrods etc.etc.etc.
(
Sal gedaan glowplugs nie ook wit rook veroorsaak nie? ongebrande diesel?