Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction

Please tell us about yourself :-)
User avatar
TijmenvdS
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 23 Nov 2016 06:25
Full Name: Tijmen van der Steenhoven
Nickname: Tijmen
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1997 Patrol TD42 GQ ST
Chevrolet 1974 K10 402 V8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 32 times
Been thanked: 102 times

Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction

Post by TijmenvdS »

:rolling: daai 4.2 van Michael het al n paar van ons gevang. Die 4.5 van my is binne n week na die trip verkoop met Tinus se hulp.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction

Post by Tinus lotz »

Mooi tommie bly jy geniet hom Raka gaan nog lang trane huil oor daai een ......maar hy rol meeste met sy 4.8 nou....slaan uit laat ons kan n mooi haardoër op daai motor plak ......daai ga mooi wees :thumbup:
TommieGQ
Full Member
Full Member
Posts: 23
Joined: 20 Apr 2017 19:53
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: TommiePatrol
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan Patrol GU 4.2 pickup
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 15 times
Been thanked: 2 times

Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction

Post by TommieGQ »

Tinus lotz wrote:Mooi tommie bly jy geniet hom Raka gaan nog lang trane huil oor daai een ......maar hy rol meeste met sy 4.8 nou....slaan uit laat ons kan n mooi haardoër op daai motor plak ......daai ga mooi wees :thumbup:
Dankie baie Oom ek waardeer dit is rerig n lekker voertuig as dit nie vir Oom was nie het ek nie een gehad nie! Gaan hom verseker n mooi haardroer op sit dan gaan hy mooi maak!! :thumbup: :blonde:
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction

Post by Tommie »

Ouboet.

Ja nou kan jy ook sien en beleef watse goeie manne en dames is eintlik op die forum. Al die raad wat jy soek sal jy hier kry. Spaar jou geld en laat Michael jou help, dan het jy lekker sterk voertuig. Moet asb nie dat die Ooms op die forum jou vertel dat diesel beter as petrol is nie.... Pappa sal jou mooi leer. Geluk met jou voertuig... Baja lief vir jou.
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6005
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1065 times
Been thanked: 983 times

Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction

Post by Peter Connan »

Tommie wrote:Ouboet.

Ja nou kan jy ook sien en beleef watse goeie manne en dames is eintlik op die forum. Al die raad wat jy soek sal jy hier kry. Spaar jou geld en laat Michael jou help, dan het jy lekker sterk voertuig. Moet asb nie dat die Ooms op die forum jou vertel dat diesel beter as petrol is nie.... Pappa sal jou mooi leer. Geluk met jou voertuig... Baja lief vir jou.
So praat 'n yster!

:rolling:
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction

Post by Michael »

Ha ha Tommie, ek sal nou nie saam met jou v8 kan praat nie......maar die diesels is maar n liefde wat jy het of nie :lol:
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction

Post by Wilkie »

Michael wrote:Ha ha Tommie, ek sal nou nie saam met jou v8 kan praat nie......maar die diesels is maar n liefde wat jy het of nie :lol:
Dit is soos ons almal voel oor ons Patrols Michael......dis die liefde vir die voertuie diesel or not :lol: :lol: :lol:
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction

Post by Tommie »

More Maats.

Michael ek grap net. Is self opsoek na n diesel bakkie, maar die 4.2. Daar is niks beter om meer te sleep as diesel voertuig nie. Sal ook nou maar na die "KOOLSTOOF" kant toe moet oorskuif. :lol: Dankie ook vir jou en Tinus se hulp met die koop van Ouboet se GQ, Mari(my Vrou) het hom vanaf PTA na Kathu gery, en het hom so baja geniet. Soos Ouboet se....... Susan ry hom meer as hy. :blonde:
User avatar
TijmenvdS
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 23 Nov 2016 06:25
Full Name: Tijmen van der Steenhoven
Nickname: Tijmen
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1997 Patrol TD42 GQ ST
Chevrolet 1974 K10 402 V8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 32 times
Been thanked: 102 times

Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction

Post by TijmenvdS »

Tommie wrote:More Maats.

Michael ek grap net. Is self opsoek na n diesel bakkie, maar die 4.2. Daar is niks beter om meer te sleep as diesel voertuig nie. Sal ook nou maar na die "KOOLSTOOF" kant toe moet oorskuif. :lol: Dankie ook vir jou en Tinus se hulp met die koop van Ouboet se GQ, Mari(my Vrou) het hom vanaf PTA na Kathu gery, en het hom so baja geniet. Soos Ouboet se....... Susan ry hom meer as hy. :blonde:
Toevallig een op olx gesien as ek nou so omgeskuk mag wees die thread steel.
https://www.olx.co.za/m/ad/2010-nissan- ... 90f0ac3a63
Post Reply

Return to “28. Introduce Yourself”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests