17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
-
- Full Member
- Posts: 42
- Joined: 11 Aug 2016 11:56
- Full Name: Dawid Pieterse
- Nickname: Dawie
- Home Town: Vereeniging
- Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 2 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Hier volg amateurfotografie deur Ossewa-Ria, van dag een se duinery video's, ongelukkig kon ek nie almal afneem nie..
op YouTube
Trans Boegoe Maart 2017
Ria Pieterse
op YouTube
Trans Boegoe Maart 2017
Ria Pieterse
- PathMaker
- Senior Member
- Posts: 156
- Joined: 05 Aug 2011 15:40
- Full Name: Graham Cumming
- Nickname: PathMaker
- Home Town: Centurion/Pretoria
- Current 4x4: Nissan Patrol Y61 4.5GRX 1998 (Old Faithful/PathMaker)
Nissan Patrol Y61 4.8GRX Turbo 2003 (Storm) - Home Language: English
- Location: Valhalla, Pretoria
- Has thanked: 13 times
- Been thanked: 46 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Some more ...
- Attachments
-
- Promise of rain.jpg (411.65 KiB) Viewed 4167 times
-
- Karoo Zigzag.jpg (852.36 KiB) Viewed 4167 times
-
- DSC_0669low.jpg (542.17 KiB) Viewed 4167 times
-
- DSC_0607low.jpg (718.7 KiB) Viewed 4167 times
-
- Uphill.jpg (1.38 MiB) Viewed 4167 times
-
- Below the dam wall.jpg (355.54 KiB) Viewed 4167 times
-
- Beautiful panoramic.jpg (2.11 MiB) Viewed 4167 times
-
- Full Member
- Posts: 42
- Joined: 11 Aug 2016 11:56
- Full Name: Dawid Pieterse
- Nickname: Dawie
- Home Town: Vereeniging
- Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 2 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Volgende week sal ek die ander dae se foto's en video's plaas. Ek moes eers leer vandag hoe om dit te doen. Groete Ossewa se Ria.
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2184
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Baie dankie vir die fotos. Lyk of julle 'n baie goeie trip gehad het.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
-
- Full Member
- Posts: 42
- Joined: 11 Aug 2016 11:56
- Full Name: Dawid Pieterse
- Nickname: Dawie
- Home Town: Vereeniging
- Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 2 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Dankie vir die komplimente.
Graham en Vanessa se foto's is pragtig, veral DSC_0669low.jpg (542.17 KiB, die aksiefoto met die sand wat so spat. // a good action photo by Graham or Vanessa Cummings.
Hier volg dag 2 se foto's. Resies jaag op die grondpad vir die pret, tot dit gestop is, deur die eienaar mnr Snorre deur wie se grond ons moet ry om by die kampplek te kom, sy ma het ons afgeneem, terwyl ek ook gekyk het hoe sy lyk. Daarna het van ons gaan kyk hoe dit onder die wal van die Boegoebergdam lyk, party het geswem en ander probeer visvang. //Day 2. some fun, until a man living nearby put a end to it, then some of us went for an outing to the other side of the dam wall for a swim in the Orange river and someone tried to catch a fish.
Graham en Vanessa se foto's is pragtig, veral DSC_0669low.jpg (542.17 KiB, die aksiefoto met die sand wat so spat. // a good action photo by Graham or Vanessa Cummings.
Hier volg dag 2 se foto's. Resies jaag op die grondpad vir die pret, tot dit gestop is, deur die eienaar mnr Snorre deur wie se grond ons moet ry om by die kampplek te kom, sy ma het ons afgeneem, terwyl ek ook gekyk het hoe sy lyk. Daarna het van ons gaan kyk hoe dit onder die wal van die Boegoebergdam lyk, party het geswem en ander probeer visvang. //Day 2. some fun, until a man living nearby put a end to it, then some of us went for an outing to the other side of the dam wall for a swim in the Orange river and someone tried to catch a fish.
- Attachments
-
- DSC_3755.JPG (1.22 MiB) Viewed 4138 times
-
- Full Member
- Posts: 42
- Joined: 11 Aug 2016 11:56
- Full Name: Dawid Pieterse
- Nickname: Dawie
- Home Town: Vereeniging
- Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 2 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
foto's van dag 2 / Day 2
- Attachments
-
- damwal en oorloop van boegoebergdam, onder die Oranje rivier
- DSC_3789.JPG (1.68 MiB) Viewed 4136 times
-
- die pad nogal klipperig en ook diepsand voor die wal..
- DSC_3777.JPG (1.94 MiB) Viewed 4136 times
-
- ons gaan kyk hoe die dam wal lyk
- DSC_3765.JPG (1.59 MiB) Viewed 4136 times
-
- maak die hek toe , daar was 2 hekke
- DSC_3716.JPG (1.77 MiB) Viewed 4136 times
-
- mnr snorre se ma wat ons dophou of ons die hek toemaak agter elkeen van die 20+ voertuie
- DSC_3757.JPG (844.5 KiB) Viewed 4136 times
-
- kwaai mnr Snorre
- DSC_3751.JPG (1.25 MiB) Viewed 4136 times
-
- hier moet ons terug kamp plek toe
- DSC_3754.JPG (1.56 MiB) Viewed 4136 times
-
- nog twee vat mekaar aan
- DSC_3745.JPG (1.18 MiB) Viewed 4136 times
-
- hier kom altwee terug, ek weet nie wie het gewen nie..
- DSC_3739.JPG (1.27 MiB) Viewed 4136 times
-
- op julle merke , wag vir die armswaai en trek weg..
- DSC_3736.JPG (1.26 MiB) Viewed 4136 times
-
- karre en mense kom en gaan
- DSC_3732.JPG (1.33 MiB) Viewed 4136 times
-
- karre en mense kom en gaan
- DSC_3731.JPG (914.59 KiB) Viewed 4136 times
-
- karre en mense kom en gaan
- DSC_3730.JPG (1.7 MiB) Viewed 4136 times
-
- karre en mense kom en gaan
- DSC_3728.JPG (1.25 MiB) Viewed 4136 times
-
- karre en mense kom en gaan
- DSC_3726.JPG (1.43 MiB) Viewed 4136 times
-
- Senior Member
- Posts: 134
- Joined: 23 Oct 2016 12:19
- Full Name: Jaap Steenkamp
- Nickname: Ds J
- Home Town: Stella
- Current 4x4: 1985 Hilux 4x4
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 7 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Die minister van finansies sê ons mag volgende jaar saamgaan met haar Patrol, maar as ek "dice" los sy my net daar
Op 'n ernstige noot: hou ons asb in gedagte as die planne begin deurkom?
Op 'n ernstige noot: hou ons asb in gedagte as die planne begin deurkom?
-
- Full Member
- Posts: 42
- Joined: 11 Aug 2016 11:56
- Full Name: Dawid Pieterse
- Nickname: Dawie
- Home Town: Vereeniging
- Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 2 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Laaste dag: 3..nog 'n paar duine op en af..'n lang een op om vir oulaas net die sterkstes te kon baasraak.. twee moes oor hierdie bult gehelp word...ek plaas ook 'n paar videos van die dag, sal die skakels/links hier kom neerplaas.. die Duine ry was baie aangenaam, julle mense is vriendelik. Ossewa gaan die volgende "event" in Swaziland ook bywoon, Ossewa-se-ria, sal weer die kamera met amateurvernuf gebruik om sovêr as moontlik iets vir die Forum te kom wys.
- Attachments
-
- DSC_3935.JPG (7.3 MiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3934.JPG (536.28 KiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3933.JPG (1.45 MiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3931.JPG (1.21 MiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3930.JPG (1.34 MiB) Viewed 4101 times
-
- Evan Naude van Wegry
- DSC_3927.JPG (2.68 MiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3926.JPG (6.99 MiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3924.JPG (7 MiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3923.JPG (1.54 MiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3922.JPG (1.65 MiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3921.JPG (914.37 KiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3920.JPG (973.6 KiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3919.JPG (719.97 KiB) Viewed 4101 times
-
- weereens kon ek net 'n paar mense afneem..maklik op en versigtig af aan die anderkantt
- DSC_3918.JPG (860.02 KiB) Viewed 4101 times
-
- DSC_3917.JPG (1.21 MiB) Viewed 4101 times
-
- Full Member
- Posts: 42
- Joined: 11 Aug 2016 11:56
- Full Name: Dawid Pieterse
- Nickname: Dawie
- Home Town: Vereeniging
- Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 2 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Ossewa-se-ria ...nog foto's laaste dag
- Attachments
-
- Briek briek, die laaste een was skerp af, vir 'n oomblik het jou maag in jou keel gesit :), nou terug kamp toe, klaar gespeel.
- DSC_4094.JPG (1.27 MiB) Viewed 4092 times
-
- net amper oor die duin..die ene het daar verbygery, hy het dit gemaak..
- DSC_4073.JPG (5.78 MiB) Viewed 4092 times
-
- op die duin, die son braai jou en jy raak dors en die manne spin hul karretjies
- DSC_4070.JPG (6.54 MiB) Viewed 4092 times
-
- DSC_4037.JPG (1.11 MiB) Viewed 4092 times
-
- laaste speelplek insig
- DSC_4036.JPG (1.32 MiB) Viewed 4092 times
-
- langduin, waar Ossewa en Evan uitgesleep moes word vir so 4-5 meter van bo-af
- DSC_4004.JPG (1.1 MiB) Viewed 4092 times
-
- op pad na langduin
- DSC_3993.JPG (2.25 MiB) Viewed 4092 times
-
- DSC_3989.JPG (1.12 MiB) Viewed 4092 times
-
- DSC_3947.JPG (6.9 MiB) Viewed 4092 times
-
- van hier af is 'n paar video's geneem
- DSC_3945.JPG (814.61 KiB) Viewed 4092 times
-
- einde van die prentjies, iemand kom parkeer toe reg voor my uitsig :) Yster Kampkommandant, het almal mooi touwys gemaak hoe om die afduin weer te probeer opry..dit was nogal 'n moeilike kalant.. :)
- DSC_3939.JPG (1.23 MiB) Viewed 4092 times
-
- DSC_3938.JPG (1.31 MiB) Viewed 4092 times
-
- DSC_3937.JPG (472.63 KiB) Viewed 4092 times
-
- DSC_3936.JPG (1.31 MiB) Viewed 4092 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 33 guests