"Jasper" - Y61 4.2D
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Great, dankie julle vir die raad.
Ja, so besef ek nou van die geduld wat nodig is. Ek het die fan bestel voor ek aan prys gedink het. Kan mos nie lank vat nie... Viscous nog A ok.
My probleem le eerder by die seel op die alternator. Ek is ook nie oorspronklik na Nissan toe daarmee nie. Die parte ou by Nissan het selfs al by Bearing International en Bearing Man gedraai. Hulle se hul sal een kan laat maak, maar dit kan ook 'n maand vat. REGTIG? Ek meen, is dit moontlik dat daar nie so een erens te vinde is nie! Nou wil ek nie ry met die alternator wat effe sweet op sy seel nie - kort afstand is mos OK, maar kan dit nie ad invintum doen nie. As een van jul se 4.2D vakuumpomp op die alternator sit, laat weet my asb, dan kan ons dalk op daardie VIN nr die regte seel opspoor.
SOOOooo, ek dink ek moet maar net eers die nodigste doen, druktoets, en dan besluit wat ek maak. Obviously as die druktoets OK is, is dit makliker (en goedkoper!) As nie, dan sal ek my opsies oorweeg. As ek die kar wil hou, sal ek moet geld spandeer en ordentlik regmaak. Either way, ek sal jul op hoogte hou.
Christoph

"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Ek dink amper myne doen..... vra eerder vir Michael
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Gaan na UD Nissan [Trucking division] Oompie begin dink jy het n LORRI se 4,2 in jou Trolli
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Oom Mac, ek maak sommer so. (Hy sleep soos 'n trok! ) Daar is actually 'n UD truck handelaar in Lichtenburg.
Die manne daar my Nissan het my gese hul gaan nou die ou bokse uitkrap - daai wat sulke velle op 'n skerm gegooi het, wat jy dan met die hand rondskuif. Miskien kry hul my missing seel daar...
Sal laat weet wat gebeur
Die manne daar my Nissan het my gese hul gaan nou die ou bokse uitkrap - daai wat sulke velle op 'n skerm gegooi het, wat jy dan met die hand rondskuif. Miskien kry hul my missing seel daar...
Sal laat weet wat gebeur
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Kon hulle toe iets op die "FISH" opspoor ?? Wat sê die Truck divisie ?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Christoph, stuur my bietjie jou VIN nommer dat ek net iets sien
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Michael, ek stuur pm.Michael wrote:Christoph, stuur my bietjie jou VIN nommer dat ek net iets sien
Op Nissan se in-house system wys hy vakuumpomp op blok en nie op alternator nie. Hy s^e ook "Special Edition".
Thanks,
Christoph
PS - Ek wag op druktoets uitslag, dan wil ek hom bietjie ry. Pel van my hier (Ralf) en ek en Arrie (Nissan mech) gaan bietjie kopkrap, dan laat weet ek wat ons dink dalk fout is, indien iets. Kan ek hom asb daarna vir jou bring? Moet 9/10 April stad toe.
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
- ces
- Senior Member
- Posts: 167
- Joined: 30 Dec 2015 14:11
- Full Name: Christoph Schulenburg
- Nickname: Christoph / Schulies
- Home Town: COLIGNY
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2D SGL Y61
Nissan Patrol 2.8l, 1985
VW Tiguan 2.0tdi, 2009 - Home Language: Afrikaans/German
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 38 times
Re: "Jasper" - Y61 4.2D
Oom Mac, ek kon Dirk se Patrol se VIN nr vir hul gee vandag. Dit het hul gehelp bevestig dat die seel wat op bestelling is, die regte een is (maw 2.7D bakkie en 4.2D Patrol selle seel). Interessant genoeg wys Dirk se Vin nr dieselfde fan blade wat myne wys, maar dis nie die regte een nie. So, net so tussen ons het ons nou al 3 variasies van dieselfde ding op 2 parte gekry... Maar dit weet jul seker uit ervaring uit. Goeie nuus is dat hul vandag die regte fan blade verwag vanaf Nissan. Dan maak ons toe en toets...Kagiso II wrote:Kon hulle toe iets op die "FISH" opspoor ?? Wat sê die Truck divisie ?
EK sal hoor wat die FISH stelsel se, wanneer ek weer daar is - as hul al daarop was.
Ek was toe nie by UD trucks nie.
Stuur nou vir Michael my VIN nr, dan kyk ons wat hy wys word.
Amper daar...
"Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie." - Numeri 11,23
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 28 guests