Raas dit ook as die hubs in lock posisie is?CJ BEUKES wrote:Dankie manne.
Net om self beter te verstaan.
Wat bedoel julle met free wheel hubs?
My hubs het 'n auto en 'n lock posissie. Hy was op auto gestel met die geraas.
'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
-
- Junior Member
- Posts: 11
- Joined: 21 Mar 2017 21:27
- Full Name: Cornelis Janse Beukes
- Nickname: Kanollie
- Home Town: Bonnievale
- Current 4x4: PATROL 4.8 2003
- Home Language: AFRIKAANS
Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Ek het hom nog nie in lock gehad op duine. My plan is om hom te lock en hier agter iewers n kop te gaan klim en uit te vind.
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Maak hy die geluid as die diff lock aan is, of is die twee nie gekoppel nie? Indien wel het jy dalk duur probleme.
Daar is niks fout met die auto hubs solank jy verstaan hoe hulle werk en hoe om hulle op te pas nie (as daar enige moontlikheid is dat die voorwiele kan gly en dan weer traksie kry, kan jy hulle maklik breek). Hulle is wonderlik vir geleenthede waar jy dalk net vinnig bietjie meer traksie wil he, soos 'n modderigge grondpad of ys op teer.
Maar as jy "gaan 4x4", sluit hulle maar eerder vooraf.
Die enigste tyd wat hulle regtig nadelig is, is as jy 'n groot sleepwa wil reverse en jg wil graag laestrek gebruik sodat jy meer beheer het.
Daar is niks fout met die auto hubs solank jy verstaan hoe hulle werk en hoe om hulle op te pas nie (as daar enige moontlikheid is dat die voorwiele kan gly en dan weer traksie kry, kan jy hulle maklik breek). Hulle is wonderlik vir geleenthede waar jy dalk net vinnig bietjie meer traksie wil he, soos 'n modderigge grondpad of ys op teer.
Maar as jy "gaan 4x4", sluit hulle maar eerder vooraf.
Die enigste tyd wat hulle regtig nadelig is, is as jy 'n groot sleepwa wil reverse en jg wil graag laestrek gebruik sodat jy meer beheer het.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
-
- Junior Member
- Posts: 11
- Joined: 21 Mar 2017 21:27
- Full Name: Cornelis Janse Beukes
- Nickname: Kanollie
- Home Town: Bonnievale
- Current 4x4: PATROL 4.8 2003
- Home Language: AFRIKAANS
Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Hi Peter
Die diff lock was nie aan nie. (Dit is my volgende probleem, my diff lock wil nie aktiveer nie.)
My plan is om die naweek die hubs af te haal en te kyk of ek iets snaaks sien.
Wil hom ook gaan toets met die hubs gelock, om te kyk of hy weer so sal raas.
Die diff lock was nie aan nie. (Dit is my volgende probleem, my diff lock wil nie aktiveer nie.)
My plan is om die naweek die hubs af te haal en te kyk of ek iets snaaks sien.
Wil hom ook gaan toets met die hubs gelock, om te kyk of hy weer so sal raas.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Iets wat ek nou aan dink....CJ BEUKES wrote:Nuut in Patrol land, so vergeef my onkunde. Het onlangs vir my 4.8/2003 aangeskaf met 230 00 km op klok. Beplan om Julie die skedelkus te doen.
Ek het hom Saterdag gaan uittoets op duine naby Struisbaai en dit was ongelooflik! Ongelukkig het daar later, veral as ek draai, 'n "klak" geluid van onder gekom en het vererger. Met een styl duin het hy dit erg gedoen, asof die dryfas glip. Het besluit om maar eerder huis toe te gaan. Die 4x4 het nog gewerk tot ek uit die duine was en geen geluide verder nadat hy terug in 2x4 was nie. Kan iemand asb vir my lyding gee wat dit kan wees, en waar in die Kaap is daar iemand wat ken van die Patrols?
Hoe goed ken jy hierdie patrol se geskiedenis?
Is die geluid aan die voorkant van die voertuig miskien by voorste diff?
Het vorige eienaar nie miskien 'n autolocker voor geinstalleer nie? (miskien agv agterste locker wat sy gat gesien het).
Dis nou maar net 'n klip in die bos gooi..
'n autolocker maak 'n "klak klak" geluid wanneer die voertuig draai. (wanneer locker "disengage" ).
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
-
- Senior Member
- Posts: 51
- Joined: 08 Feb 2017 08:58
- Full Name: Jan Fourie
- Nickname: Jan Macgyver
- Home Town: Modimolle (Nylstroom)
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8GRX & 4.5GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 29 times
- Been thanked: 46 times
Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Kontak vir David Volscenk 083 499 1588 hy het nuwe Free w/hubs in voorraad.
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: 01 Feb 2017 19:33
- Full Name: Juandre Gouws
- Nickname: Juan
- Home Town: Walvisbay Namibia
- Current 4x4: 4.8 GRX Patrol 4.8 Auto
3.0 Td Hardbody D/C
4.2 patrol 1994
4.8 patrol 2004 - Home Language: Afrikaans
- Location: Walvisbay Namibai
- Been thanked: 3 times
- Contact:
Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Dit kan dalk jou transfer case ook wees .
Sit hom in 4x4 en trek vinig weg op n reguit stuk as die geluid nog daar is het jou ketting gerek .
Sit hom in 4x4 en trek vinig weg op n reguit stuk as die geluid nog daar is het jou ketting gerek .
- jan.dup
- Senior Member
- Posts: 207
- Joined: 08 Jun 2011 11:43
- Full Name: Jannie Du Plessis
- Nickname: Jannie
- Home Town: Hermanus
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 13 times
Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Ek het my Patrol ingevat vir sy 180 000km diens en met die remme se doen sien hul die wheelbearings is moeg. Na dit vervang is en ek terug is by die huis kom ek saterdag agter (toe ek op 'n ongemaklike plek stop en oorskakel 4x4 toe dat daar 'n klapgeluid is. Ek het toe reverse en weer vorentoe en toe is dit stil. In my agterkop het dit my egter gepla en het ek hom gister biejie deur sy passies gaan vat om seker te maak als is reg (gaan vir 'n kort trip volg week na Kgalagadi) -nodeloos om te sê was als toe nie reg nie - dieselfde klak klak gehoor en dis sommer erg - ek lock seker 90% van die kere wanneer ek oorskakel na 4x4 maar om een of ander rede het ek dit nie die keer gedoen nie. Terug by Helderberg Nissan en agtergekom dit is die autohubs - hul het die twee hubs omgeruil en toe weer teruggeruil en die diensbestuurder reken dit is nou fine ek moet hom net toets op 'n trip om te sien of dit hou - ek het toe vinnig hier op die forum rondgesoek en David Volschenk se nommer gekry. Die diensbestuurder sê dat dit in die orde van R 14 000 vir een Nissan Hub kos en ek moer toe amper van my stoel af - ek kan Free Hubs by David kry vir R 3200 vir beide en het dit sommer bestel (die manuals) - alhoewel ek nie tyd gaan kry om dit te laat insit voor die trip nie sal ek dit maar saamry net vir ingeval - ek gaan Gharagab toe waar 4x4 nodig is maar glo as push comes to shove nodig is sal ek met 2 x 4 kan deurkom.
- iandvl
- Patrolman 1000+
- Posts: 1765
- Joined: 12 Jan 2015 13:26
- Full Name: Ian de Villiers
- Nickname: Ian
- Home Town: Garsfontein
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
- Home Language: English
- Has thanked: 446 times
- Been thanked: 670 times
Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Persoonlike opinie: daar is niks fout om met locked hubs op teer en in 2H te ry nie. Inteendeel, ek doen dit gereeld. As my roete lang stukkies grondpad het, lock ek die hubs laas waar ek volmaak, en ry met gesluite hubs verder. Op teer of nie. Baie voordele - soos dat jy tussen 2H en 4H tot op 80 km/h kan wissel afhangend van model. Let wel: lees jou handleiding, en mens doen dit nooit met autohubs nie....jan.dup wrote:ek kan Free Hubs by David kry vir R 3200 vir beide en het dit sommer bestel (die manuals) - alhoewel ek nie tyd gaan kry om dit te laat insit voor die trip nie sal ek dit maar saamry net vir ingeval - ek gaan Gharagab toe waar 4x4 nodig is maar glo as push comes to shove nodig is sal ek met 2 x 4 kan deurkom.
As my roete baie rof is (ie: low range, klippe ens) is die eerste ding wat ek doen om my 'auto' hubs op locked te stel. MAW: persoonlik dink ek nie daar is verskil nie. Ons moet almal moeite doen.
Ian de Villiers
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 37 guests