Ons kan so maak.Wilkie wrote:Gaan ons weer ons vleis voor uit kan bestel vir die trip...??
Ek sal na die ou korrespondense moet gaan kyk.
Ons kan so maak.Wilkie wrote:Gaan ons weer ons vleis voor uit kan bestel vir die trip...??
Ekis ook net so verbaas en dit is net hier om die draaioffroadbiker wrote:
Laasjaar het ons by die 40 voertuie gedraai vir die trip, nou sukel ons net om die 10 merk te bereik...............
Kom kom die Duine is nou "done and dusted", tyd vir die volgende trip se beplanning
Ouens is seker bang om te commit na laas jaar se kanselasie....offroadbiker wrote:
Laasjaar het ons by die 40 voertuie gedraai vir die trip, nou sukel ons net om die 10 merk te bereik...............
Kom kom die Duine is nou "done and dusted", tyd vir die volgende trip se beplanning
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests