27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Planning a get together (GTG), trip or competition?
Post Reply
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2627
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 240 times

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Post by Alex Roux »

Wilkie wrote:Gaan ons weer ons vleis voor uit kan bestel vir die trip...?? :think:
Ons kan so maak.
Ek sal na die ou korrespondense moet gaan kyk.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
DEVOLSCHENK
Full Member
Full Member
Posts: 42
Joined: 08 Nov 2013 12:32
Full Name: DAVID VOLSCHENK
Nickname: VOLLA
Home Town: WARMBATHS (BELA BELA)
Current 4x4: 3.0DTi GRX met td42ti
4.2D GQ SUV (DIE LIMMO)
4.2d GQ BAKKIE
1100 GS
Home Language: AFRIKAANS
Location: WARMBAD (BELA BELA)
Been thanked: 7 times

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Post by DEVOLSCHENK »

Jis manne ja!!!!! It's alive :oldtimer:

You guys can send me your meat orders and I send it through to Hasie ALTERNATIVELY would you like to send it ur self.

My mail is volschenkde@gmail.com should you wish for me to send it through

Ciao
DEVOLSCHENK
Full Member
Full Member
Posts: 42
Joined: 08 Nov 2013 12:32
Full Name: DAVID VOLSCHENK
Nickname: VOLLA
Home Town: WARMBATHS (BELA BELA)
Current 4x4: 3.0DTi GRX met td42ti
4.2D GQ SUV (DIE LIMMO)
4.2d GQ BAKKIE
1100 GS
Home Language: AFRIKAANS
Location: WARMBAD (BELA BELA)
Been thanked: 7 times

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Post by DEVOLSCHENK »

Jis manne hasie het sy slaghuis loop staan en verkoop Ek sal wel met Jeanne reel vir n vleisplek
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2841
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 261 times

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Post by offroadbiker »

:surprised: :surprised:

Laasjaar het ons by die 40 voertuie gedraai vir die trip, nou sukel ons net om die 10 merk te bereik...............

Kom kom die Duine is nou "done and dusted", tyd vir die volgende trip se beplanning :oldtimer: :oldtimer:
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
iandvl
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1765
Joined: 12 Jan 2015 13:26
Full Name: Ian de Villiers
Nickname: Ian
Home Town: Garsfontein
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Home Language: English
Has thanked: 446 times
Been thanked: 670 times

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Post by iandvl »

Ek gaan eers moet sien wat met my trip Malawi toe gebeur. Wag nogsteeds vir sign off... :redface: :redface:

Dink my Malawi projek sal wel realiseer, al is daar op die stadium "delays".

As dit wel doen, sal ek maar uit wees vir n rukkie. Al sal ek effens vergoed word vir die trip (werk sal my vergoed tot kostes van vlugkaartjie soontoe - dit is darem omtrent genoeg om my petrol kostes te dek tot op Blantyre), gaan dit nogsteeds vir my 'n redelik skrikwekkende bedrag geld kos om die trip te doen (petrol op pad terug, verblyf soontoe en terug, grens-fooie, COMESA, ens). Mening - ek probeer maar onnodighede kostes maar vermy op die stadium.

In short: Ons kyk hoe speel hy uit. Dalk val MW alles deur die mat en dan val ek in met die Swazi trip.
Ian de Villiers

Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Post by Wilkie »

Stem saam Dirk...
hopelik is my Patrol (of sal ek nou se "een van hulle ") teen daai tyd reg :pray: :pray: :pray:
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Post by Wilkie »

offroadbiker wrote::surprised: :surprised:

Laasjaar het ons by die 40 voertuie gedraai vir die trip, nou sukel ons net om die 10 merk te bereik...............

Kom kom die Duine is nou "done and dusted", tyd vir die volgende trip se beplanning :oldtimer: :oldtimer:
Ekis ook net so verbaas en dit is net hier om die draai :confused: :confused:
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3189
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Post by SJC »

offroadbiker wrote::surprised: :surprised:

Laasjaar het ons by die 40 voertuie gedraai vir die trip, nou sukel ons net om die 10 merk te bereik...............

Kom kom die Duine is nou "done and dusted", tyd vir die volgende trip se beplanning :oldtimer: :oldtimer:
Ouens is seker bang om te commit na laas jaar se kanselasie.... :oldtimer: :mytwocents:
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Post by Wilkie »

lyk my ons gaan nog daar moet ry staan vir vleis koop ook.......?? :think: :think:
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2841
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 261 times

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Post by offroadbiker »

Hopelik sal die ouens na die Skoolvakansie uit die krake kom...., die lysie groeie darem so stadig ma seker.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests