Weber carburettor SGL 1995

Engines and Engine Systems
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Weber carburettor SGL 1995

Post by Kagiso II »

Hallo Willemien en baie welkom in die oopte na jare se sluik inloer :rolling:

Die Weber 38 is n"performance" vergasser en die NIKKI op die Nissan is vir die Nissan enjins ontwikkel .
Ek verstaan dat van die binnegoed oud raak en ophou om 100% te werk [ek is darem al 65 en ken die gevoel] MAAR nie nodig om die Nikki uit te gooi nie.
In Kerkstraat, Arkadia, Pretorio [net langs "Lion Bridge" is n vergasser plek. Ek het THOR [4.2 GQ] se "Kit" daar gekoop en ou OX va Old School Customs het dit vir my ingesit [en Peter Connan het die fyn stelling en die regte koppeling van daai 3 "altitude" pypies uitsorteer.
Ek het die NAMIB duine gaan ry met THOR, en daar was GEEN probleme nie [totdat die *(&*^%$^&*())_ lot by Pupkewitz Nissan in Walvisbaai weer daai pypies verkeerd gekoppel het]

Ek het op my 2.8 Datsun Safari [LOBO] n 38 Weber gehad, baie vinnig afgegooi en laat brandstofinspuiting omskakel.. Twee keer teen n bergie gaan staan omdat die Weber se "float chamber" leegloop teen n steilte .. Ek sal NIE die Weber omskakeling aanbeveel NIE ...
As ek reg onthou was die stelletjie binnegoed vir die Nikki so rondom R400 [dit was 2013]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: Weber carburettor SGL 1995

Post by Herrie »

Ek het die Weber 38 op my Safari vir meer as 20 jaar en het geen probleem daarmee nie! :thumbup:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Zakhil
Senior Member
Senior Member
Posts: 52
Joined: 17 Aug 2015 14:50
Full Name: Zak Cronje
Nickname: Zakhil
Home Town: Gouritsmond
Current 4x4: 1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 17 times
Been thanked: 7 times
Contact:

Re: Weber carburettor SGL 1995

Post by Zakhil »

Kagiso II wrote:Hallo Willemien en baie welkom in die oopte na jare se sluik inloer :rolling:

Die Weber 38 is n"performance" vergasser en die NIKKI op die Nissan is vir die Nissan enjins ontwikkel .
Ek verstaan dat van die binnegoed oud raak en ophou om 100% te werk [ek is darem al 65 en ken die gevoel] MAAR nie nodig om die Nikki uit te gooi nie.
In Kerkstraat, Arkadia, Pretorio [net langs "Lion Bridge" is n vergasser plek. Ek het THOR [4.2 GQ] se "Kit" daar gekoop en ou OX va Old School Customs het dit vir my ingesit [en Peter Connan het die fyn stelling en die regte koppeling van daai 3 "altitude" pypies uitsorteer.
Ek het die NAMIB duine gaan ry met THOR, en daar was GEEN probleme nie [totdat die *(&*^%$^&*())_ lot by Pupkewitz Nissan in Walvisbaai weer daai pypies verkeerd gekoppel het]

Ek het op my 2.8 Datsun Safari [LOBO] n 38 Weber gehad, baie vinnig afgegooi en laat brandstofinspuiting omskakel.. Twee keer teen n bergie gaan staan omdat die Weber se "float chamber" leegloop teen n steilte .. Ek sal NIE die Weber omskakeling aanbeveel NIE ...
As ek reg onthou was die stelletjie binnegoed vir die Nikki so rondom R400 [dit was 2013]

Ek raak so deurmekaar met al die raad wat almal gee want dit verskil hemelsbreed. Ek hou wel daarvan om dinge oorspronklik te hou. Op my Safari 1 was daar 'n nuwer Nikki opgesit wat ek baie van hou. Dit het my al baie problem gegee op 'n tyd tot ek die hele ding oopgemaak, skoon gemaak, en gesorg dat die rubber en pype mooi vas is. Hy is ook baie maklik verstelbaar rondom idling etc. Enigste problem is die klein/oop lug filter wat hy op het wat ek gaan moet verander.

Op Safari 2 het ek nog die stok ou carburettor wat baie mooi lyk op die enjin maar gee my daai mis waarvan 'n ander man hier praat. Behalwe vir die mis, is dit asof hy soms baie min petrol deur kry en die krag verdwyn. Sal by Graham in Valhalla moet uit kom oor dit.
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests