Baie dankie Andries.AndriesS wrote:Ek het n 2005 4.8 GL en daar is min wat fout kan gaan wat n extended waaborg sal guarantee, en die meeste keer sal dit n wear component (clutch) wees waar hulle dan gewoonlik nie alles wil betaal nie.
Jou grootste probleem is om die smile van jou gesig te kry en 2de is tyds verdryf waar jy en mede eienaars chat en staan kyk en se "awesome kar" - dit gebreur baie
Myne het nou 240k.
Hier is die goed wat ek al moes doen:
Wobble; beter balanseering van wiele het probleem opgelos maar het panhard bushes vervang,
Starter skoonmaak op skat so 160k en toe hom hier erens in die 200k vervang
Vorige eienaar was heavy op clutch en die friction lining het starter bemors
heater radiator het begin lek maar was maklik on te fix
wiel seel op diff agter
verder was dit net diens goed
baie petrol
2 stelle bande
Remblokke voor x3 , agter x1
Plugs
belde en aircon tensioner se bearing
alle vloeistowe
En dis dit.
Ek hou baie van die twee grootste probleme wat jy noem