hahahaha.... check those big all terrain cross ply takkies of the laaitjie on that pic......DirkErasmus wrote:Oom Mac, dis ek, die einste. Ek gaan probeer om Hennops vir die 10de te maak. Ek sal soek op die Forum vir details hieroor.Kagiso II wrote:Welkom Dirk.. jy klink bekend en dalk ken 'k jou van 'n ander forum .. Maar hoe ookal. Aangename kjennismaking en WELKOM hier oppi Patrol Forum
Gaan Oom daar wees?
Ons het nou 'n nuwe toevoeging tot die gesin - vandaar die nuwe wiele. Sien die foto aangeheg van Jacobus.
Newby Patrol Owner - Things to look out for
- ricster
- Patrolman 1000+
- Posts: 5850
- Joined: 13 Jan 2010 11:16
- Full Name: Cedric Warner
- Nickname: Cedric
- Home Town: Alberton Gauteng
- Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: English
- Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
- Has thanked: 591 times
- Been thanked: 468 times
Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
-
- Full Member
- Posts: 24
- Joined: 12 Nov 2016 20:18
- Full Name: Dirk Erasmus
- Nickname: Dirk
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: 2005 Patrol 4.8 GL
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 46 times
- Been thanked: 3 times
Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for
My gut feel is that an extended warranty is not necessary.
What do you guys recommend i.t.o. extended warranty?
What do you guys recommend i.t.o. extended warranty?
-
- Senior Member
- Posts: 271
- Joined: 27 Jul 2014 15:56
- Full Name: HS
- Nickname: Picasso
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Nissan Patrol
T3 Syncro - Home Language: German
- Has thanked: 10 times
- Been thanked: 41 times
Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for
Hallo DirkDirkErasmus wrote:My gut feel is that an extended warranty is not necessary.
What do you guys recommend i.t.o. extended warranty?
without knowing how much the extended warranty is and what it covers ..... difficult to say.
Personally.... if I am in the market for a used vehicle I will only consider buying the vehicle when gut feel is right. And in that case I will not bother about extended warranty. I will however do an extended initial service for peace of mind and I will also service the vehicle on a regular basis incl. replacing parts (houses, radiators, water pumps viscou, bushes, etc) when the vehicle has reached a certain age / mileage .
If this vehicle was well looked after and regularly serviced than I would personally not bother with the extended warranty. Rather spend the money for future services.
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2841
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 261 times
Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for
Nog iets om ingedagte te hou, op die forum is Pathmaker (Graham), hy is in Valhalla gelee.
Hy bied 'n "diens" aan alle toekomstige Patrol eienaars dat hy 'n voertuig vir jou sal deurgaan voor jy hom koop - gratis - en moontlike probleme vir jou sal uitwys.
Meeste van die Patrol eienaars wie se voertuie nie langer onder waarborg en dienspaln is nie vat ons voertuie na Graham hy is die local GURU.

Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
-
- Full Member
- Posts: 24
- Joined: 12 Nov 2016 20:18
- Full Name: Dirk Erasmus
- Nickname: Dirk
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: 2005 Patrol 4.8 GL
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 46 times
- Been thanked: 3 times
Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for
Baie dankie Dirk. Ek sal vir Pathmaker opsoek en met hom reël. Ek kan amper nie glo wat ek lees nie... Julle ouens is lekker.offroadbiker wrote:Nog iets om ingedagte te hou, op die forum is Pathmaker (Graham), hy is in Valhalla gelee.
Hy bied 'n "diens" aan alle toekomstige Patrol eienaars dat hy 'n voertuig vir jou sal deurgaan voor jy hom koop - gratis - en moontlike probleme vir jou sal uitwys.
Meeste van die Patrol eienaars wie se voertuie nie langer onder waarborg en dienspaln is nie vat ons voertuie na Graham hy is die local GURU.
-
- Senior Member
- Posts: 271
- Joined: 27 Jul 2014 15:56
- Full Name: HS
- Nickname: Picasso
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Nissan Patrol
T3 Syncro - Home Language: German
- Has thanked: 10 times
- Been thanked: 41 times
Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for
Absolutely !!!! .... as per Dirk / offroadbiker
Valhalla / Pretoria might be a little bit further away from Alberton but I would equally / highly recommend to have the car serviced with Dr. Graham from G- Tech (ow eight three 651 3447) & (012 six 51 3447)
.... just for peace of mind

- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3190
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 195 times
- Been thanked: 171 times
Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for
So waarborg kan mens seker geld spaar indien iets groot verkeerd gaan, maar die probleem is dat met hierdie waarborge moet die voertuig meer gereeld gediens word as wat nodig is(korter intervalle) en dit moet gediens word by 'n diens stassie wat op hulle lys van goedgekeerde diensstassies is.... So jy gaan heelwat meer spandeer op dienste.
Ek het so waarborg van SA Warranties gehad op 'n Colt bakkie so klompie jare gelede. Die boekie het gesê diens elke 7500km, maar moes hom elke 5000km laat diens (geen self diens nie)... dit het begin duur word.

‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
-
- Full Member
- Posts: 24
- Joined: 12 Nov 2016 20:18
- Full Name: Dirk Erasmus
- Nickname: Dirk
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: 2005 Patrol 4.8 GL
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 46 times
- Been thanked: 3 times
Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for
Dit maak sin Fanus. Ek gaan dan met julle raad gaan en met Graham praat.SJC wrote:So waarborg kan mens seker geld spaar indien iets groot verkeerd gaan, maar die probleem is dat met hierdie waarborge moet die voertuig meer gereeld gediens word as wat nodig is(korter intervalle) en dit moet gediens word by 'n diens stassie wat op hulle lys van goedgekeerde diensstassies is.... So jy gaan heelwat meer spandeer op dienste.
Ek het so waarborg van SA Warranties gehad op 'n Colt bakkie so klompie jare gelede. Die boekie het gesê diens elke 7500km, maar moes hom elke 5000km laat diens (geen self diens nie)... dit het begin duur word.
Dan kry ek my eerste geleentheid om te sien wat kos 'n trip van Alberton na die Noorde van Pretoria in 'n Patrol
- ricster
- Patrolman 1000+
- Posts: 5850
- Joined: 13 Jan 2010 11:16
- Full Name: Cedric Warner
- Nickname: Cedric
- Home Town: Alberton Gauteng
- Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: English
- Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
- Has thanked: 591 times
- Been thanked: 468 times
Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for
hahaha... start saving bud !!....hahaha
I agree with the guys, Graham is a Patrol guru. Besides owning one too, from the feedback I hear, and from my dealings with him, he is a straight up guy and won't bullssssss you. He has always been willing to give great advice and assistance where ever and whenever its needed. It will be well worth the trip !!
I agree with the guys, Graham is a Patrol guru. Besides owning one too, from the feedback I hear, and from my dealings with him, he is a straight up guy and won't bullssssss you. He has always been willing to give great advice and assistance where ever and whenever its needed. It will be well worth the trip !!
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
-
- Patrolman
- Posts: 609
- Joined: 01 Feb 2010 07:42
- Full Name: Andries
- Nickname: None
- Home Town: Pretoorsdorp
- Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 38 times
Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for
Ek het n 2005 4.8 GL en daar is min wat fout kan gaan wat n extended waaborg sal guarantee, en die meeste keer sal dit n wear component (clutch) wees waar hulle dan gewoonlik nie alles wil betaal nie.
Jou grootste probleem is om die smile van jou gesig te kry en 2de is tyds verdryf waar jy en mede eienaars chat en staan kyk en se "awesome kar" - dit gebreur baie
Myne het nou 240k.
Hier is die goed wat ek al moes doen:
Wobble; beter balanseering van wiele het probleem opgelos maar het panhard bushes vervang,
Starter skoonmaak op skat so 160k en toe hom hier erens in die 200k vervang
Vorige eienaar was heavy op clutch en die friction lining het starter bemors
heater radiator het begin lek maar was maklik on te fix
wiel seel op diff agter
verder was dit net diens goed
baie petrol
2 stelle bande
Remblokke voor x3 , agter x1
Plugs
belde en aircon tensioner se bearing
alle vloeistowe
En dis dit.

Who is online
Users browsing this forum: Ahrefs [Bot] and 1 guest