Patrol Pics



Front anti-sway bar QD's

Bullbars, roof racks, suspensions and other accessories relating to vehicle performance

Re: Front anti-sway bar QD's

Postby Peter Connan » 08 Nov 2016 19:27

Alex Roux wrote:Dis jou RTTs wat jou laat rol.
Grant het altyd gespog hy ry 160 met daai kar.


Ek weet nie so mooi nie. Ek onthou ons het agter hom gery vir 'n ruk op pad na die 60ste verjaarsdag toe. Nooit meer as 90 gery nie. Ek het naderhand opgegee en verby gesteek. Ek ry mos nie 'n Defender nie!
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Peter Connan
Moderator
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 4722
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Location: Kempton Park
Has thanked: 144 times
Been thanked: 200 times
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.2SGL
Home Language: Afrikaans

Re: Front anti-sway bar QD's

Postby Alex Roux » 08 Nov 2016 21:05

Peter Connan wrote:
Alex Roux wrote:Dis jou RTTs wat jou laat rol.
Grant het altyd gespog hy ry 160 met daai kar.


Ek weet nie so mooi nie. Ek onthou ons het agter hom gery vir 'n ruk op pad na die 60ste verjaarsdag toe. Nooit meer as 90 gery nie. Ek het naderhand opgegee en verby gesteek. Ek ry mos nie 'n Defender nie!


Dis maar wat ek gehoor het. So dit is dalk 'n geval van "mense praat" en "mense doen" wat nie dieselfde is nie.
Witblits
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 2279
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Has thanked: 35 times
Been thanked: 95 times
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Witblits
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: Patrol 3Tdi (2004) - geLexus (2011)
Home Language: Afrikaans

Re: Front anti-sway bar QD's

Postby offroadbiker » 09 Nov 2016 06:44

Peter Connan wrote:
Alex Roux wrote:Dis jou RTTs wat jou laat rol.
Grant het altyd gespog hy ry 160 met daai kar.


Ek weet nie so mooi nie. Ek onthou ons het agter hom gery vir 'n ruk op pad na die 60ste verjaarsdag toe. Nooit meer as 90 gery nie. Ek het naderhand opgegee en verby gesteek. Ek ry mos nie 'n Defender nie!

:rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Alex met die River trip het ek gemiddeld van 110 gery en so paar gedeeltes 120-130km/h en dit was ook met die dubbel tent en 4 persone sonder probleme so ek kan darem by 'n Defender bybly, toe ek egter van Bots terug kom kon ek nie 95 ry sonder dat dit gevoel het of die voertuig die pad wil verlaat nie, het die rooftop afgehaal en nogsteeds was die Patrol nie wat hy moes wees of waaraan ek gewoond was nie.

Ek het gedink my skokbrekers het dalk die gees gegee en toe ek dit laat toets het het ons gesien die sway bar is los, skokbrekers is nog 100% en nadat sway bar weer mooi vas is ry hy weer soos hy moet.

Ps ek het al 150 met die Patrol gery ma dis nie waarvoor ek hom gekoop het nie en ek is op my gelukkigste teen 110. As ek 200+ wil ry verkies ek maar die motorfiets daai is groot lekker vir my
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
offroadbiker
Moderator
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 2282
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Location: Krugersdorp
Has thanked: 64 times
Been thanked: 72 times
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans

Re: Front anti-sway bar QD's

Postby Alex Roux » 09 Nov 2016 09:08

offroadbiker wrote:Ps ek het al 150 met die Patrol gery ma dis nie waarvoor ek hom gekoop het nie en ek is op my gelukkigste teen 110. As ek 200+ wil ry verkies ek maar die motorfiets daai is groot lekker vir my



Nee verseker, ek dink nie dit is "cool" om te spog hoe vinig mens met 'n 4x4 kan ry wat reeds 'n lift in het nie.
Ek bly ook gemaklik eerder by 110. Ek het nog nie verby 160 gestoot nie, en wil ook nie.
Witblits
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 2279
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Has thanked: 35 times
Been thanked: 95 times
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Witblits
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: Patrol 3Tdi (2004) - geLexus (2011)
Home Language: Afrikaans

Previous

Return to 18. Vehicle Accessories

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 0 guests