Doodsakker - Maart 2017.

Get the information about routes, trips or just get plain inspiration
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3188
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Post by SJC »



Like this video. :thumbup:

Johannes watse spoed moet mens handhaaf om die doodsakker suksesvol te doen?
Neem aan jy kan nie te stadig ry nie?
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
User avatar
Johannes van die See
Senior Member
Senior Member
Posts: 92
Joined: 09 Jul 2015 08:44
Full Name: Johannes van der Merwe
Nickname: Johannes van die See
Home Town: Langebaan
Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 4 times
Been thanked: 4 times

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Post by Johannes van die See »

SJC wrote:

Like this video. :thumbup:

Johannes watse spoed moet mens handhaaf om die doodsakker suksesvol te doen?
Neem aan jy kan nie te stadig ry nie?
Die gevaar area in die Doodsakker self is net 60Km lank, so teen daai spoed is jy in n uur reg deur.
Ons het gestop om fotos te neem en ........ssssst, reuse mossels te pluk ook.

As jy gaan rond neuk op verkeerde areas gaan jy vas sit, dan het jy tyd nodig, so hou altyd so na as moontlik teen aan die duine.
Daar is een spesifieke plek waar mense die strand roete volg en weg van die duine beweeg, teen die tyd wat jy agter kom jy moet om draai het jy n 11Km ompad en jyt baie tyd gemors. As jy die kaans waag om reguit duine toe te skiet van daai pint af sit jy in n sop gat, die sand bo is droog maar dis net n kors, onder is hy sop, bly weg van die swart areas af.
http://www.goblacksam.com
Image
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
Eddie Solomon
Full Member
Full Member
Posts: 32
Joined: 07 Jul 2016 17:16
Full Name: Eddie Solomon
Nickname: Eddie
Home Town: Nigel
Current 4x4: 2013 Patrol 4.8 GRX Auto.
Home Language: Afrikaans.
Has thanked: 2 times
Been thanked: 3 times

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Post by Eddie Solomon »

Johannes dankie vir die advies sover. Hoop nie jy gaan omgee nie maar ek gaan baie raad vra!

Soos reeds genoem het in die post het ek net van Voetspore gelees wat die trip met 'n sleepwa gedoen het. En hulle het probleme opgetel. Maar as ek kyk na hulle video clip en julle sin m.b.t. die gety, dink ek hulle timing was verkeerd?

Nou dat jy die ondervinding het, sal jy die trip doen met 'n karavaan? Ons het 'n gids maar niemand van ons het al die doodsakker gedoen nie. Doen jy dit in 4H teen 'n redelike spoed?

'n Ander ding wat my pla is die roes. Hoe verhooed jy roes op die chassis? Ek het 2 jaar terug die sout paaie gery in Namibie, my kar dieselfde dag onder gewas en nog steeds roes gekry. Wil dit nie graag met die Patrol doen nie! Iemand van die groep stel voor ons spuit die chassis met diesel voor ons die doodsakker ry. Klink na 'n plan maar dan het ons al die stof daarna wat gaan aanpak.

Ons gaan die komende naweek bymekaar kom om o.a. die gids te ontmoed. Sal ook vra aan hom vra en deel op die forum. Johannes ek sal later vanaand julle trip report lees. Dit wat ek so vinnig gelees het maak my nog net meer opgewonde vir wat wag!
User avatar
iandvl
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1763
Joined: 12 Jan 2015 13:26
Full Name: Ian de Villiers
Nickname: Ian
Home Town: Garsfontein
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Home Language: English
Has thanked: 442 times
Been thanked: 670 times

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Post by iandvl »

Eddie Solomon wrote: ...
'n Ander ding wat my pla is die roes. Hoe verhooed jy roes op die chassis? Ek het 2 jaar terug die sout paaie gery in Namibie, my kar dieselfde dag onder gewas en nog steeds roes gekry. Wil dit nie graag met die Patrol doen nie! Iemand van die groep stel voor ons spuit die chassis met diesel voor ons die doodsakker ry. Klink na 'n plan maar dan het ons al die stof daarna wat gaan aanpak.
...
Eddie,

Ek sal gewoonlik my chassis met diesel spray voordat ons sout water toe gaan (ie: Moz / Sodwana / ens). Dit werk goed. Kar gaan vir 'n dag of twee 'n bietjie soos Cedric se "oil burner" ruik, maar na 'n dag of twee, raak dit beter. Die diesel raak ook na 'n dag "droog". ie: Die stof pak dan nie aan nie. Het dit al baie gedoen, en baie grond paaie gery, en het nog nooit gesukkel moet stof wat aanpak nie - sodra mense die diesel spyt 'n dag of twee voor die tyd.

Ek gebruik een van daai pressure / pomp tuin bottels wat mense vir gif gebruik. Hulle het 'n lekker lang en dun spyt pyp, so mens kan mooi bykom in al die date en pype van die chassis. Hoop dit help.
Ian de Villiers

Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
User avatar
Johannes van die See
Senior Member
Senior Member
Posts: 92
Joined: 09 Jul 2015 08:44
Full Name: Johannes van der Merwe
Nickname: Johannes van die See
Home Town: Langebaan
Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 4 times
Been thanked: 4 times

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Post by Johannes van die See »

Eddie net soos jy het ek hope en hope trip reports gelees in voorbereiding vir ons toer, soos dit vir my voorkom was daar n moerse rusie met die Voetspore span wat daar vas geval het met hul sleepwa. Van die manne het gat geskuur met fotos neem, wat daartoe gelei het dat die getui hulle gevang het. Ek wil nie name noem of meer daaroor uitbrei nie maar dis die info waarop ek af gekom het.

My opinie.......
Die area verander elke seisoen, PASOP DAARVOOR!!!!
Toe ons daar deur was sou mens maklik n sleepwa kon saam sleep, maar as die klippe oop spoel mag jy dalk probleme optel. Vind voor die tyd uit hoe die roete lyk.

Ja jy sal in 4H daar deur kan kom, hier en daar is n sagte kol waar jy dalk Low Range en momentum gaan nodig he.

Wat roes betref kan ek net vir jou een ding se, en moet dit nie persoonlik op neem nie.
As jy kleinserig is dan is die Doodsakker roete nie vir jou nie.
Daar sal sout water op jou voertuig kom omdat jy op strande ry, as dit jou pla kry elke bietjie raad wat jou kant toe gegooi word en pas dit alles gelyktydig toe, dalk help dit :lol:

Gooi maar die vrae, ek help waar ek kan :thumbup:
http://www.goblacksam.com
Image
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
Eddie Solomon
Full Member
Full Member
Posts: 32
Joined: 07 Jul 2016 17:16
Full Name: Eddie Solomon
Nickname: Eddie
Home Town: Nigel
Current 4x4: 2013 Patrol 4.8 GRX Auto.
Home Language: Afrikaans.
Has thanked: 2 times
Been thanked: 3 times

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Post by Eddie Solomon »

iandvl wrote:
Eddie Solomon wrote: ...
'n Ander ding wat my pla is die roes. Hoe verhooed jy roes op die chassis? Ek het 2 jaar terug die sout paaie gery in Namibie, my kar dieselfde dag onder gewas en nog steeds roes gekry. Wil dit nie graag met die Patrol doen nie! Iemand van die groep stel voor ons spuit die chassis met diesel voor ons die doodsakker ry. Klink na 'n plan maar dan het ons al die stof daarna wat gaan aanpak.
...
Eddie,

Ek sal gewoonlik my chassis met diesel spray voordat ons sout water toe gaan (ie: Moz / Sodwana / ens). Dit werk goed. Kar gaan vir 'n dag of twee 'n bietjie soos Cedric se "oil burner" ruik, maar na 'n dag of twee, raak dit beter. Die diesel raak ook na 'n dag "droog". ie: Die stof pak dan nie aan nie. Het dit al baie gedoen, en baie grond paaie gery, en het nog nooit gesukkel moet stof wat aanpak nie - sodra mense die diesel spyt 'n dag of twee voor die tyd.

Ek gebruik een van daai pressure / pomp tuin bottels wat mense vir gif gebruik. Hulle het 'n lekker lang en dun spyt pyp, so mens kan mooi bykom in al die date en pype van die chassis. Hoop dit help.
Baie dankie Ian. Lyk my dis my lot!
Eddie Solomon
Full Member
Full Member
Posts: 32
Joined: 07 Jul 2016 17:16
Full Name: Eddie Solomon
Nickname: Eddie
Home Town: Nigel
Current 4x4: 2013 Patrol 4.8 GRX Auto.
Home Language: Afrikaans.
Has thanked: 2 times
Been thanked: 3 times

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Post by Eddie Solomon »

Baie dankie Johannes en no offence taken op die aanmerking! Dis wat vir my so lekker is van die Forum - mense is eerlik en reguit. Ja dis 'n mindset ding. Het lank gewag om die monster te koop en wil hom nie verniel nie. Maar ek het hom gekoop juis vir sulke trips so ek sal maar vasbyt!

Ons finaliseer hopenlik die naweek die roete en sal dan meer raad vra.
Clem
Patrolman
Patrolman
Posts: 902
Joined: 19 Jun 2013 15:16
Full Name: Clem Daniel
Nickname: Clem
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: Patrol 4.8
Home Language: English
Has thanked: 35 times
Been thanked: 37 times

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Post by Clem »

I am somewhat amused by the English translation "death acre". I thought that the correct translation was "killing zone" as in ambushes.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Post by Tinus lotz »

Clem i think its more to do with if you stuff around there you can easily die there :mytwocents:
User avatar
Carel
Senior Member
Senior Member
Posts: 213
Joined: 25 Jul 2011 08:41
Full Name: Carel Vos
Nickname: Carel
Home Town: Germiston
Current 4x4: 84 Safari
2001 Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 10 times

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Post by Carel »

Eddie, ek was Junie 2014 saam met 'n groep van 5 voertuie plus die gids se voertuig Angola toe gewees. Een van die vereistes van die gids was dat die sleepwa liewer by die huis moes bly. 'n Sleepwa kan makliker as 'n voertuig beskadig word en sy hoofrede was dat indien die sleepwa breek hou dit die hele groep op terwyl herstelwerk gedoen moet word.
Ons is in by Calueque in en het so middellangs in Angola opgegaan tot by Uige en toe kuslangs terug, deur die Doodsakker en weer uit by Ruacana. Op Vrydag 13 Junie is ons deur die Doodsakker en alhoewel dit baie mistig was het die ryery maklik verloop. Daar was 'n Hilux saam en hy het vasgeval in een van daardie sagte plekke, maar is gou weer uitgesleep en ons kon voortry. Daar was ander plekke buite die doodsakker waar my Patrol se towbar gesleep het en ek het nogal gedink dit is sal ook 'n probleem wees om met 'n sleepwa deur die plekke te ry.
Ek kan vir jou die gids se inligting stuur indien jy meer wil uitvind oor die sleepwa.
Work is only hard for those who hardly work
Post Reply

Return to “25. Trip/Route Queries”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests