Sh$T dis nou bad luck . Jy is reg, hy se hy gaan my nie kan help voor hy trek nie. Maar hy gaan nogsteeds die bumpers daar bo bou. So sal maar moet 'n plan maak een van die dae!Johannes van die See wrote:Dis reg ja, Cobus Erasmus, eienaar van Red Pepper 4x4jonathan wrote:Dit is presies wat ek soek daai Johannes . Baie baie mooi. Is dit die manne daar oorkant die steengroewe in Vredenburg wat hom bou?
Cobus is n pel van my, hyt laatweet hulle trek ook 3 weke Vanderbijl Park toe so die was my laaste kaans om sy bumper op te kry.
As jy dalk mooi vra kan hy jou dalk nog help, hy het my bumper in n week klaar gemaak maar hy is redelik vol geboek vandat almal gehoor het hy trek.
Pyp Bumper
- jonathan
- Senior Member
- Posts: 269
- Joined: 20 Aug 2012 16:24
- Full Name: Jonathan Venter
- Nickname: jonathan
- Home Town: Jacobsbaai
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 7 times
- Been thanked: 40 times
Re: Pyp Bumper
- hugejp
- Patrolman 1000+
- Posts: 2052
- Joined: 21 Oct 2014 21:01
- Full Name: JP Viviers
- Nickname: Oupoot
- Home Town: JHB
- Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller" - Home Language: Half & Half
- Has thanked: 211 times
- Been thanked: 217 times
Re: Pyp Bumper
Doen hulle agter bumpers??
----------------------------------------------------------------------
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
- Johannes van die See
- Senior Member
- Posts: 92
- Joined: 09 Jul 2015 08:44
- Full Name: Johannes van der Merwe
- Nickname: Johannes van die See
- Home Town: Langebaan
- Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 4 times
Re: Pyp Bumper
Yup, die man trek binnekort V-bijl toe, kan sy nommer vir jou PM as jy belangstel.hugejp wrote:Doen hulle agter bumpers??
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest