1988 Safari 2.8 petrol
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: 1988 Safari 2.8 petrol
Hy lyk baie oulik!!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Carel
- Senior Member
- Posts: 213
- Joined: 25 Jul 2011 08:41
- Full Name: Carel Vos
- Nickname: Carel
- Home Town: Germiston
- Current 4x4: 84 Safari
2001 Patrol 4.5 GRX - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 10 times
Re: 1988 Safari 2.8 petrol
Dit lyk defnitief soos 'n Meano conversion, want die agterdeur is dieselfde as my Safari sin wat ook deur Meano's omgebou was
Work is only hard for those who hardly work
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 984
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: 1988 Safari 2.8 petrol
Dag Carel. Vertel aseblief meer. Ek wil al cab change en alles. Want ek weet nie van die conversion nie. So ek was bang dat daar onder die verf baie goggas weg kruip.Carel wrote:Dit lyk defnitief soos 'n Meano conversion, want die agterdeur is dieselfde as my Safari sin wat ook deur Meano's omgebou was
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 984
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: 1988 Safari 2.8 petrol
Herrie wrote:Hy lyk baie oulik!!
Dankie Oom Harry. Ek wil graag een van Oom se CD manuals he.
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: 1988 Safari 2.8 petrol
Al wat ek weet is dat die ouens weet wat hulle doen, so as Meano conversion behoort jy geen problem te he nie. Hulle is in Krugersdorp.
Het al die Cruiser conversions gedoen na D/C voor dit by Toy self te koop was.
Het al die Cruiser conversions gedoen na D/C voor dit by Toy self te koop was.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 984
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: 1988 Safari 2.8 petrol
Dankie Dirk. Die klokies lui nou. Ek het al gehoor en gelees oor die manne wat die cruisers double cabs maak. Party reken hulle sin ia beter steeds as toyota se eie weergawe. Ek sal probeer vas stel of hulle hom gedoen het. Voor ek hom n bakkie maak. Dalk eerder omskep in n lekker camper. Ek is op die stadium nie impressed met die deure se gaps ens. Maar sal die naweek as ek by die huis is kyk wat kan ek uitsort.
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: 1988 Safari 2.8 petrol
Hi Josh, as jy by ons Klup se 10 Anniversary kan wees sal ek die Manual CD kan gee behalwe as jy gereeld lughave toe kom in Kempton Park kan ek dit daar ook vir jou gee.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 984
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: 1988 Safari 2.8 petrol
Herrie wrote:Hi Josh, as jy by ons Klup se 10 Anniversary kan wees sal ek die Manual CD kan gee behalwe as jy gereeld lughave toe kom in Kempton Park kan ek dit daar ook vir jou gee.
Oom ek is in jhb die week en naby kempton. So een middag die week sal mooi werk vir my. Baie dankie
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
- bogeyman
- Senior Member
- Posts: 287
- Joined: 24 May 2011 11:14
- Full Name: Christo Boegman
- Nickname: Chris
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus four 4.2 diesel p/u plus 3 safari workhorses. - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 91 times
- Contact:
Re: 1988 Safari 2.8 petrol
Josh,
Ek het net twee Side draughts en jy kort drie.
Vir n spruitstuk(manifold) sal jy by manne soos Hannes Grobler moet aanklop. Miskien weet Dawid van een.
Ek het wel L24 manifolds vir n 38 twee keelgat.
Niks praat so lekker soos n warm L28 nie.
Daai kar gaan jou ook weer leer lyne kies want daar is nie lockers of lekker artikulasie nie. En sy krag begin eers by 4000rpm.
Ek het net twee Side draughts en jy kort drie.
Vir n spruitstuk(manifold) sal jy by manne soos Hannes Grobler moet aanklop. Miskien weet Dawid van een.
Ek het wel L24 manifolds vir n 38 twee keelgat.
Niks praat so lekker soos n warm L28 nie.
Daai kar gaan jou ook weer leer lyne kies want daar is nie lockers of lekker artikulasie nie. En sy krag begin eers by 4000rpm.
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 984
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: 1988 Safari 2.8 petrol
Oom Christo, verskoon maar my dom vra. Ek moet leer van die dinge. Gaan daai L24 intake op die L28 pas? En as hy doen moet oom hom aseblief vir my vas hou. Waar kan ek n 38weber kry? Daai ou ref nie eers tot 4000rpm nie... En hy ryk net petrol as jy hom ry. Ek wil die naweek hom service en kyk wat vat plek met die carberator.
Sy branch lek ook. Ek wil hom ook reg maak. Kry mens gaskets vir die manifolds en so maklik by midas en daai? Of is dit n gespook om aan die hande te kry?
Hyt ook baie min brieke, ek moet daai flush en pads kyk. So buiten viri pads wat net uitval as hulle klaar is ( ja ek het mooi geluister om die kamp vuur by Moegatle )
Is daar nog iets wat ek moet weet oor die brieke?
Sy branch lek ook. Ek wil hom ook reg maak. Kry mens gaskets vir die manifolds en so maklik by midas en daai? Of is dit n gespook om aan die hande te kry?
Hyt ook baie min brieke, ek moet daai flush en pads kyk. So buiten viri pads wat net uitval as hulle klaar is ( ja ek het mooi geluister om die kamp vuur by Moegatle )
Is daar nog iets wat ek moet weet oor die brieke?
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 23 guests