My 4500 GRX...

Showcase your baby
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Wilkie »

SJC wrote:Dit verbaas my nogal hoe moeilik dit is om op die 4.5 filters te ruil in vergelyking met die 4.2 diesel. Tot die lug filter is 'n storie om uit te haal.(het hom gister gecheck maar is nog skoon..)
Die 4.2 diesel is baie meer "user friendly"... :lol:
Fanus julle moet daai swart harde rubber pyp wat oor die tuimel dop loop van die lug filter af met wit handskoentjies hanteer want daai pyp kraak maklik en n nuwe pyp is 5K
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Herrie »

Vir my is dit baie maklik om die lug filter uit te haal want ek maak die twee boute los - links en regs - langs die filter en dan lig ek filter houer op en haal die filter uit. :thumbup:
Attachments
Lug Filter.jpg
Lug Filter.jpg (71.66 KiB) Viewed 2359 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3189
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by SJC »

SJC wrote: Want die patrol trek nie lekker nie, voel of hy bietjie sluk/mis. Wil solank kyk as ek die petrol filter bloei en pcv valve skoon maak of dit verkil gaan maak... totdat hy vir diens gaan volgende maand.
Is daar enigiets anders wat ek solank self kan check?
Het die petrol/olie filters, olie en vonkproppe by midas gekoop met die idee om dit self in te sit. Maar het dit toe sommer lokaal na 'n mechanic geneem om vir my in te sit - en ook om die ou dastek chip uit te haal (wat ek vermoed het deel van die probleem kan wees).

Die mechanic het bevestig dat dit wel die ou chip is wat rond geneuk het. Hy het filters/vonkproppe geruil, toe het voertuig nog steeds ge"stutter" op lae refs - na die chip verwyder is loop hy soos 'n droom. :thumbup: Alhoewel hy kan doen met so klein bietjie meer oemph - maar ek sal maar later 'n afrspraak met graham maak om alles deur te gaan...
Wil ook nog die exhaust uit sorteer...
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Herrie »

Ek is baie bly dat dit nou beter met hom gaan!! :thumbup:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3189
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by SJC »

Michael wrote:Jy het moontlik n 3" lift kit in....... ek sal jou ruil vir my 2" OME lift kit aangesien jou vrou net in die dorp gaan ry :thumbup:

Dis nou te se as dit n 3" is...... klim bietjie onder die kar in en kyk wat staan op daai coils
kode op shocks: gl12848
kode op cols: 770rp12e
(tjm)

Kan nie op google enigiets vind nie. :think:
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3189
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by SJC »

Tempting...
image.jpeg
image.jpeg (790.79 KiB) Viewed 2121 times
(Sorry if pic is too big - will edit later)..
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Herrie »

Die bumper lyk nogal baie breed!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Wilkie »

Ek dink 285/75/16 gaan help met daai bumper :thumbup: :thumbup:
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3189
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by SJC »

Herrie wrote:Die bumper lyk nogal baie breed!
Dis net die hoek van die foto en die bumper druk teen die replacement bumper wat maak dat hy breer lyk.
Dit is die bumper wat oorspronklil op die patrol was, oorweeg om dit terug op patrol te sit en die bosbumper op die bakkie te sit...
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3189
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: My 4500 GRX...

Post by SJC »

Had smash&grab 35% installed today....
(At cartrack in Nelspruit - R1850. Dont think it is a bad price....)
Attachments
IMG_4360.JPG
IMG_4360.JPG (429.13 KiB) Viewed 1743 times
IMG_4361.JPG
IMG_4361.JPG (416.72 KiB) Viewed 1743 times
IMG_4362.JPG
IMG_4362.JPG (440.36 KiB) Viewed 1743 times
IMG_4363.JPG
IMG_4363.JPG (384.68 KiB) Viewed 1743 times
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests