Dirk, ek is huidiglike besig om 'n stel te maak uit 3mm perspex vir GU Patrol (pre-facelift). Dit gaan redelik goed - ek sukkel net bietjie met tyd om klaar te maak. Die eerste stel sal rukkie vat om reg te kry. As hulle klaar is, gaan ek 'n "mould" maak vir die goed so addisionele stelle hoort bitter maklik / vinnig te wees.offroadbiker wrote:Afmetings is Peter se afdeling
Ek sou like om daai "protectors" of wat jy dit ookal noem oor die ligte in die hande te kry....
As ek bietjie GQ kan meet, sal dit redelik maklik wees om vir hulle ook te maak. Inteendeel, ek dink dit sal nog makliker wees om vir die GQ te maak as vir die GU...
Leet maar weet as ek bietjie kan verbyval om op te meet... :)