Jong Dawid se broers ga maar kyk en vir ons die lekke plekke uisoek .....hulle is al jare deel van die goed daar .SJC wrote:Het hierdie gevind: http://heine9999.com/2012/09/25/swazila ... mber-2012/
Nie seker of dit die selfde roete is nie?
Ek het vir Jean persoonlik ontmoet voordat ek n patrol gehad het en voordat ek Dawid geken het ....baie nice mens