opinion wanted 4.8 and more power

Engines and Engine Systems
IanT
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1265
Joined: 17 May 2013 10:43
Full Name: Ian Temperley
Nickname: IanT (aka) "The Joker"
Home Town: JHB
Current 4x4: 1995 GQ 4.2 Petrol (Turbo Charged) (Hell Boy)
2003 4.2 TDI (Ubhejane)
Home Language: English
Been thanked: 56 times

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Post by IanT » 14 Dec 2015 16:54

My :mytwocents: If you want speed buy a sports car, If you want go anywhere reliability and still be able to sit a 160km/H on the highway buy a 4.8 Patrol, they can tow just about anything what more do you need?? Just my :mytwocents: worth!

petri oosthuizen
Senior Member
Senior Member
Posts: 74
Joined: 20 Dec 2009 19:25
Full Name: oosthuizen
Nickname: petri
Home Town: bethlehem, eastern fs
Current 4x4: 1988 landcruiser fj62
1997 landcruiser fzj 75
1983 landcruiser hj 47
1976 landcruiser fj 45
1976 jeep cj5
1992 landcruiser fj 75
Home Language: afrikaans
Has thanked: 1 time

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Post by petri oosthuizen » 14 Dec 2015 17:15

As jy daai skroefie draai tot op 2,2 Bar, gebeur dit.............check hierdie wille ding. 1100 Ponies......!! (check the speedo and Rev counter) :blonde: :surprised: :surprised: :blonde:

https://www.bing.com/videos/search?q=ni ... B5728D9111
"Fear?? Looking over at Joe Louis' corner, and knowing he wants to go home early tonight"..........Max Baer

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7064
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 557 times
Been thanked: 291 times

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Post by Tinus lotz » 14 Dec 2015 17:22

Daai is mooi mens kan een patrol turbo een standard los en een vir rotse klim .....dan doen jy nog steeds beter as die een nuwe cruiser. .....lol

User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2622
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 162 times
Been thanked: 274 times

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Post by Michael » 14 Dec 2015 18:08

Andre, lyk my jy het te veel geld wat rond le.... :biggrin:
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff

User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2622
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 162 times
Been thanked: 274 times

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Post by Michael » 14 Dec 2015 18:24

IanT wrote:My :mytwocents: If you want speed buy a sports car, If you want go anywhere reliability and still be able to sit a 160km/H on the highway buy a 4.8 Patrol, they can tow just about anything what more do you need?? Just my :mytwocents: worth!
I agree with Ian, this mod will not add any value to the vehicle and if you want to sell it one day you will never see that 50 of 60k again.
Im sure it will be loads of fun to drive, but a Patrol is not made for this. I would also rather spend this money towards a sports car :mytwocents:
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7064
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 557 times
Been thanked: 291 times

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Post by Tinus lotz » 14 Dec 2015 18:28

Michael wrote:
IanT wrote:My :mytwocents: If you want speed buy a sports car, If you want go anywhere reliability and still be able to sit a 160km/H on the highway buy a 4.8 Patrol, they can tow just about anything what more do you need?? Just my :mytwocents: worth!
I agree with Ian, this mod will not add any value to the vehicle and if you want to sell it one day you will never see that 50 of 60k again.
Im sure it will be loads of fun to drive, but a Patrol is not made for this. I would also rather spend this money towards a sports car :mytwocents:
Anyway we can dream .......those lapkoppe can fokus with their big power :rolling:

User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 935
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 15 times

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Post by tour de frans » 16 Dec 2015 23:35

Hello Almal
Turbos is great. nie vir almal nie. Hulle moet mooier hanteer word. hulle maak blaas geluide en baie krag. Makliker meer krag as supercharge. Ek wil net noem, dit hang af watter charger gebruik word. RGM se chargers is van die beste vir hp. dit hang ook af watter turbo gebruik word oor hoe die kar reageer.
Maw ons kan net soveel realistiese krag maak met n charger of turbo. Dit hang nie net af van die tipe engine of veranderinge op so n engine nie. Die petrol wat ons ingooi is die groot "limit" van boost karre. Ja en tog is die resultate goed.
Behalwe gewone onderhoud en net Chev V8 ombouings doen ek net turbo ombouings ook. Nie supercharge nie. het al n paar gedoen, maar het vasgehaak by turbo's
Ek het 6 4.5 efi cruisers gebou. Die sterkste een maak 300kw en 660nm. hy is ge"detune"tot op die genoemde krag om die kar heel te hou. sy nm het oor 800 gedraai.
Staan iewers op n cruiser forum.Die cruiser het ook engine veranderinge gekry.
Die res van hulle het is die engines std met 250kw en amper 600nm.
Hulle loop baie goed en is karre wat hard werk en ver van my af bly. Ek se dit want die convertion werk! Ek sal nie n ding bou wat nie kan hou nie. Hulle is ook nie swaarder op petrol nie. Dit was nie n verkoops storie nie, die feedback wat ek kry is hulle brandstof bly dieselfde. ek weet hoekom maar n stroie vir n ander dag.
Ek se die meeste cruisers se engines is std, ek moet wel die petrol pomp/pompe verander asook die clucth. Die clutches hou nie by nie.
NB. Ek bou sterker clutches vir 3L d4d's en v8 diesel cruiser bakkies. Hulle clutches hou ook nie by as hy hard werk of self net chip. Ook doen ek "'front mount intercoolers"op die hiluxe,en unichip. Dan moet sy clutch sterker gemaak word.
In elkgeval. Die cruisers se onderstel of "drive train"is nie naby so sterk soos bv n Patrol nie. So die krag moet in perke gehou word. Bv ek maak dat hy turbo "Lag"het. dit bring die krag nie so hard aan nie en help eers momentum bou om die aste n langer lewe te gee.
Ek het al n paar chevs in patrols gebou, nog nie een geturbo nie. Ek skat omtrent dieselfde geld vir n Patrol soos n cruiser.
Ek het begin op R55 000 en doen dit tans teen R65 000. Die volgende een sal duurder wees met die grapgat president wat die rand verswak het.
Ek voer baie van die turbo kit in. Ek voer nie n kit in nie, ek voer los parte in om n kit op te maak. Die turbo's is plaaslik.
Die Patrol sal ook n ander petrol pomp moet kry en die clutch versterk word. Die krag gaan nie noodwendig meer wees oor die sterkte van n Patrol se onderstel nie. Ons petrol hou ons terug om goeie krag te maak. Die krag sal wel uitstekend wees.
Ek voorsien een probleem, Patrols het geen plek vir n intercooler agter die grille nie. Daar is plek baie laag af, maar kan stukkend gery word. Water lug verkoelers WERK NIE. Dis n opsie maar werk nie.
Bo op die engine is ook n opsie maar ek verskies nie om bakwerk te sny nie. Ook voeter n mens met die ünderhood"lugvloei, wat kan veroorsaak die lae druk agter die radiator word verminder en lug kan dan nie reg vloei van vooraf nie. Die kar kan oorverhit.
Of baie baie belangrik, nou gaan ek julle met ouens aftermarket bumpers en winches laat kop krap
As die kar warmer sou loop agv lugvloei wat belemmer word deur n top mount cooler of n aftermarket bumper. Hy oor verhit dalk nie maar loop warmer. IS DIE KAR SWAARDER OP BRANDSTOF. Hoekom? die viscous fan bly langer aan of altyd aan en steel krag, wat petrol kos! (die zd30 is soos baie ander voertuie n ander dag se gesprek, Baie gaan met my verskil, maar dis my input en so bietjie ondervinding. Ek stem ook nie saam hoe n zd30 se cooler sit nie...)
Terug by intercoolers ek sien dit moeilik om te maak werk. turbos werk ook nie reg sonder dit nie.
n Turbo charged Patrol sal ontsettend goed loop. Dis glad nie n resies kar nie maar n uitstekende alle gebruiks voertuig.Dink net hoe lekker sal hy sleep. My patrol bv met sy v8 Chev loop baie goed. Soos ander forum lede my kar gesien het of soos ander wat sulke karre besit.
200km/h is maklik, maar dis nie waaroor dit gaan nie. Ek het n beter brandstof verbruik omdat my kar gemaklik loop op n cruising spoed van 120 tot 140 km/h. Beter as n 4.8! En wat lekker is op 140 versnel hy hard om verby te gaan.
Nuttelose inligting"ek het my ratkas se ratverhouding verander, so ek toets nog die verbruik. My kar loop nou in 5de 2300rpm teen 120km/h en 3000rpm 160 km/h.
O ja dis waar, jy sien nie jou geld terug op enige convertion nie.
Hoop my inligting help
Groete
Frans

Ek was lanklaas hier, sorry as ek nie by pm's uitkom nie. Bel my gerus. nul834nul925nul9
Aka: Ou Grootte
99' GU Patrol, LS1 V8 with std G/box custom convertion.Hydraulic radiator fan-motor.

The 4.2 Diesel Custom Turbo engine- retired
The 4.0 Falcon Engine- retired

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.

User avatar
Chris Skinner
Patrolman
Patrolman
Posts: 947
Joined: 26 Nov 2009 12:58
Full Name: Chris Skinner
Nickname: Chris
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan Patrol 4,8 GRX 2005
Home Language: English
Has thanked: 10 times
Been thanked: 56 times

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Post by Chris Skinner » 17 Dec 2015 09:21

Candy to my ears!
... I am really tempted.

How will the auto gearbox hold out?

User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2622
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 162 times
Been thanked: 274 times

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Post by Michael » 17 Dec 2015 20:21

Frans, dis nogals baie informasie daai en baie interesant.
Ek glo ook die front mount cooler werk beter as die top mount vir verskeie redes en het suksesvol n 300x600 in my GU ingebou gekry. Ek moes ongelukkug my aircon fan uit haal en die een intercooler pyp moes binne die wheel arch loop.....maar hy is in.
Ek moes ook n modifikasie maak op my staal bumper om beter lugvloei oor my cooler en radiator te kry anders loop die engine warmer as wat ek van hou.
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff

User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 935
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 15 times

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Post by tour de frans » 17 Dec 2015 22:57

Chris, the auto will do fine. I would suggest a air to oil oil cooler for the gearbox. It will take the extra heat from the radiator out and a air oil cooler for the transmision will cool better.
Micheal, the way you fit your cooler is great, And I will do the same on my own vehicle. I just foud it wrong to plumb a cooler in the wheel arce and removing a fan for a customer. Even the second fan for the ac stay in its place. I like to modyfy a car std. (sound crazy but you know what I mean)
Just a question? some Patrol has two ac fans. If your one had two, wich one did you remove? I am only asking becuase the one fan is a high speed fan and the other one not.
You proberly knew this, but its a good idea to keep the high speed one in the car, even if you have to swop it to the other side. And also if you did swop the high speed one to the low speed location, the wires must extend to the fan. The lowspeed wires are thinner.
Rdgs
Frans
Aka: Ou Grootte
99' GU Patrol, LS1 V8 with std G/box custom convertion.Hydraulic radiator fan-motor.

The 4.2 Diesel Custom Turbo engine- retired
The 4.0 Falcon Engine- retired

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.

Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: SCUBA Patrol and 1 guest