DEVOLSCHENK wrote:Wel wat sal ek nou se. Die limo het vir die hele trip net 2 valve caps, 2 tin foil steps en 2 conrods verloor. My brandstofverbruik was reeds baie goed maar na die conrods was dit fenominaal. Graham en Erol het egter bietjie swaarder geloop met die extra potrol op sleeptou .
Sodra ek bietjie tyd kry sal ek fotos oplaai.
Vir die petrolheads kan ek net se dat vir die bietjie tyd wat julle opmaak met die drags het die diesels dubbel by gekry toe julle gaan brandstof soek het. Lol.
Ek kan die hele uitstappie net beskryf as WOWWWWW en die ouens is n stunning klomp bymekaar. Dankie vir die aangename ervaring ek is beslis weer by.
Sal net eers die limo bietjie hoogte moet gee en die dti weer aan die draai moet kry.
Take lots of pics when you open up that motor.... I'm very curious to see how it looks inside.