Safari with Autobox
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Safari with Autobox
I would like to buy a Safari for my son but he must only drive automatic vehicles because he was born without a left hand.
I found out that I can get an automatic gearbox from a Skyline or Laurel with the same L28 engine of the Safari - it will cost me R3500-00.
The Safari's diff is a 4,875 : 1 and the Laurel's diff is 3,5 for the manual one and I could not find what the automatic one is but is should not be big different.
Now I wonder if there will be a big problem if I change the Safari's manual gearbox with the Laurel's automatic gearbox because of the diffirences of the diffs.
We will go and check the length of the automatic gearbox tomorrow and last night I found that the Safari's gearbox is about 50cm long.
I hope that we can change the manual gearbox to the automatic one.

- Attachments
-
- Laurel2.jpg (303.37 KiB) Viewed 5258 times
-
- Laurel1.jpg (308.33 KiB) Viewed 5258 times
-
- Safari1.jpg (230.28 KiB) Viewed 5258 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- bogeyman
- Senior Member
- Posts: 287
- Joined: 24 May 2011 11:14
- Full Name: Christo Boegman
- Nickname: Chris
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus four 4.2 diesel p/u plus 3 safari workhorses. - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 91 times
- Contact:
Re: Safari with Autobox
Herrie,
Die ratios sal werk want die ratkas is gewoonlik 1:1 in die hoogste rat en die diff ratio op die safari kompenseer vir die groter wiele en gee ook n stadiger maar sterker finale rit.
Waar jy gaan sukkel is by die extention housing van die autobox. Dit is baie langer as die 4 spoed en het ook n spline coupling in plaas van die flange en handbriek drom.
Die ratios sal werk want die ratkas is gewoonlik 1:1 in die hoogste rat en die diff ratio op die safari kompenseer vir die groter wiele en gee ook n stadiger maar sterker finale rit.
Waar jy gaan sukkel is by die extention housing van die autobox. Dit is baie langer as die 4 spoed en het ook n spline coupling in plaas van die flange en handbriek drom.
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Safari with Autobox
Ek het ook nou uitgevind dat die 2.8 Skyline se diff 4.11 is en dat die 2.0 Skyline met sy 6 silinder engine en autobox se diff ratio is 4.38 en sal moet uitvind of daardie autobox op die Safari se engine kan vas bout.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- bogeyman
- Senior Member
- Posts: 287
- Joined: 24 May 2011 11:14
- Full Name: Christo Boegman
- Nickname: Chris
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus four 4.2 diesel p/u plus 3 safari workhorses. - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 91 times
- Contact:
Re: Safari with Autobox
As jy regtig groot wil gaan , is die ultimate om n Gq oordra ratkas te vat en die l28 autobox se extension af te haal en dan die twee aanmekaar te bout. Met heelwat modifikasies natuurlik. Dan is jy ontslae van die kort propshaft wat altyd vibreer en sit met n onbreekbare oordra ratkas. Die cross members kan rondskuif en die voor en agter propshafts kom op die regte plekke uit. Handbriek drom is ook dieselfde plek as die ou een. Sal dalk die shafts effens moet verander. Ons het al die somme gemaak , en die ratios werk perfek uit.
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Safari with Autobox
Dit is wat die Safari se manual wys vir die autobox shaft sodat jy nie die transferbox moet skuif nie.
- Attachments
-
- Auto Shaft.jpg (121.77 KiB) Viewed 5171 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- davidvdm
- Patrolman
- Posts: 627
- Joined: 13 Sep 2011 15:47
- Full Name: David vd Merwe
- Nickname: David - Hillbilly
- Home Town: West Coast
- Current 4x4: 1997 2.7TD Nissan Sani Mk3 4x4 SFA (SAFANI)
- Home Language: English/Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 48 times
- Contact:
Re: Safari with Autobox
Ek sien my vorige post het weg geraak. Miskien net nie die post knoppie gedruk niebogeyman wrote:As jy regtig groot wil gaan , is die ultimate om n Gq oordra ratkas te vat en die l28 autobox se extension af te haal en dan die twee aanmekaar te bout. Met heelwat modifikasies natuurlik. Dan is jy ontslae van die kort propshaft wat altyd vibreer en sit met n onbreekbare oordra ratkas. Die cross members kan rondskuif en die voor en agter propshafts kom op die regte plekke uit. Handbriek drom is ook dieselfde plek as die ou een. Sal dalk die shafts effens moet verander. Ons het al die somme gemaak , en die ratios werk perfek uit.
Ek sien my MQ C200 en H260 diff is ook 4.8 ratio. Mense het my vertel ek moes verkeerd getel het en die goed sal 4.35 of so iets wees. Werk vir my wel goed uit want die Sani was ook 4.8. Maar ek sit nog met lekker lang bene met die 33" bande wat my baie roof van krag op die arme 2.7TD.
Bogeyman, ek moet a Safari Transfer nog vas maak op my bestaande Sani se ratkas met transfer. Ek sien die ding sit met so 400mm se propshaft, en ek sal graag die tweede transfer so naby aan die Sani se boks wil kry om langer propshaft tussen transfer en ager diff te hê. Ek gaan al klaar met baie kort propshaft sit van so 600-700mm.
Het gedink ek kan ontslae raak van die klein propshaft tussen die twee transfer cases, en net die slip joint in die Sani boks reguit vat deur UJ na die flange wat op die Safari transfer vas maak.
Enige idees???
David - Bfreesani
1997 Nissan Sani MK3 2.7TD - Hillbilly (SAFANI)
MQ C200 SFA
MQ H260 LSD Rear
MQ Transfer as second low range
5" Lift
33"x12.5x15" tires on 8.5J rims - Want 35's
DIY rock sliders
DIY Snorkel
Madman EMS
1997 Nissan Sani MK3 2.7TD - Hillbilly (SAFANI)
MQ C200 SFA
MQ H260 LSD Rear
MQ Transfer as second low range
5" Lift
33"x12.5x15" tires on 8.5J rims - Want 35's
DIY rock sliders
DIY Snorkel
Madman EMS
- Carel
- Senior Member
- Posts: 213
- Joined: 25 Jul 2011 08:41
- Full Name: Carel Vos
- Nickname: Carel
- Home Town: Germiston
- Current 4x4: 84 Safari
2001 Patrol 4.5 GRX - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 10 times
Re: Safari with Autobox
Kobus, sover ek weet pas die ratkaste van die L-reeks enjins (L18, L20 en L28) almal op mekaar. Hulle gebruik dieselfde bellhousing-gat profile.Herrie wrote:Ek het ook nou uitgevind dat die 2.8 Skyline se diff 4.11 is en dat die 2.0 Skyline met sy 6 silinder engine en autobox se diff ratio is 4.38 en sal moet uitvind of daardie autobox op die Safari se engine kan vas bout.
Work is only hard for those who hardly work
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Safari with Autobox
My seun, Jacques, het nou hierdie een gekoop en ons sal dit Donderdag kry en sal ook die Skyline 2.0 autobox kry en dit insit.
- Attachments
-
- IMG-20150824-WA0000.jpg (69.86 KiB) Viewed 5076 times
-
- IMG-20150824-WA0002.jpg (68.06 KiB) Viewed 5076 times
-
- IMG-20150824-WA0001.jpg (66.38 KiB) Viewed 5076 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- davidvdm
- Patrolman
- Posts: 627
- Joined: 13 Sep 2011 15:47
- Full Name: David vd Merwe
- Nickname: David - Hillbilly
- Home Town: West Coast
- Current 4x4: 1997 2.7TD Nissan Sani Mk3 4x4 SFA (SAFANI)
- Home Language: English/Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 48 times
- Contact:
Re: Safari with Autobox
Hy lyk baie goed.. Veels geluk en baie happy myle voor...
David - Bfreesani
1997 Nissan Sani MK3 2.7TD - Hillbilly (SAFANI)
MQ C200 SFA
MQ H260 LSD Rear
MQ Transfer as second low range
5" Lift
33"x12.5x15" tires on 8.5J rims - Want 35's
DIY rock sliders
DIY Snorkel
Madman EMS
1997 Nissan Sani MK3 2.7TD - Hillbilly (SAFANI)
MQ C200 SFA
MQ H260 LSD Rear
MQ Transfer as second low range
5" Lift
33"x12.5x15" tires on 8.5J rims - Want 35's
DIY rock sliders
DIY Snorkel
Madman EMS
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 16 guests