Wil net se, ek sukkel nie...Tinus lotz wrote:Daai rd 28 is n regte motor hou hom net so.....lexus is vir sukkel .....hou hom soos nissan hom gemaak het ....
Die Lexus roete is egter wel duur, as jy nie wil sukkel nie!
Soos iemand op die Community forum gese het:
'n Spoeg-en-plak ombouing kos jou net so veel, maar dan betaal jy in paaiemente.
Die roete wat jy egter behoort te volg gaan afhang van wat jy wil he / uitkry uit die oefening
As jy wil he wat jy gehad het, dan maak jy die motor reg, soos Christo voorstel. hoef nie te duur te wees nie.
As jy iets beter wil he, en jy is bereid om te betaal daarvoor, dan kan jy dalk 'n V8 oorweeg.
Lexus is nie swaar nie. My V8 is alluminium boks, so is ligter as die 3L TD wat ek ingehad het.Wilkie wrote:...daar is altyd iets wat jou gaan byt met n conversion,groot enjin ,meer gewig op voorwiele,nou moet jy krag stuur opsit want jy sukkel om te draai ,en so groei die problem en kostes,dis net 1 gedagte,daar is baie sulke goeters wat onbeplan opduik
Maar ombouing is ook nie sonder teething problems nie.
Ek het 'n tyd gesukkel met die idle valve control wat hom laat stol het wanner hy nie moes nie, en die uitlaatstelsel was gebou deur iemand wat nie verstaan het dat my agter as moet kan fleks nie.
Maar hierdie goed is mettertyd uitgesorteer.
Peter, dit was SiasPeter Connan wrote:Iewers op hierdie forum is 'n draad oour iemand wat 'n 4.5 in 'n Safari ingebou het.
Dit was 'n moerse job. Hy moes die transfer case en een van die chassis cros-members skuif, propshafts laat oormaak en ek weet nie wat nog alles nie. En die 4.5 is baie eenders as die 4.2.
Hy het kort na die ombouing die kar verkoop (wat gewoonlik vir my se dit was nie 'n sukses nie) en baie geld verloor.
Maak liewer daai L28 reg.
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... hilit=Sias
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... ias#p45506