Roofrack
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 241 times
Re: Roofrack
Andre
Ek het myne laat maak deur Ben, soos ek hom wou he
Dit het 'n 'luik' (hatch) vir waar die sondak oopgaan, hoewel ons dit nie baie gebruik nie.
Het ook stoor plek vir die kamp tafel agter.
Ek kan ook die agterste kantraam afhaal as ek die daktent wil opsit.
Ook 'n skerm voor om windweerstand te verminder.
Ek kan andersins twaalf ammokiste bo opsit, so ek kom die grootte ook specificeer.
Ek sou eerder dit laat maak as ek jy was.
Dit is ook nie duurder as om tweede hands te koop nie.
Sien die link
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... t=gorgeous
Ek het myne laat maak deur Ben, soos ek hom wou he
Dit het 'n 'luik' (hatch) vir waar die sondak oopgaan, hoewel ons dit nie baie gebruik nie.
Het ook stoor plek vir die kamp tafel agter.
Ek kan ook die agterste kantraam afhaal as ek die daktent wil opsit.
Ook 'n skerm voor om windweerstand te verminder.
Ek kan andersins twaalf ammokiste bo opsit, so ek kom die grootte ook specificeer.
Ek sou eerder dit laat maak as ek jy was.
Dit is ook nie duurder as om tweede hands te koop nie.
Sien die link
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... t=gorgeous
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- Carel
- Senior Member
- Posts: 213
- Joined: 25 Jul 2011 08:41
- Full Name: Carel Vos
- Nickname: Carel
- Home Town: Germiston
- Current 4x4: 84 Safari
2001 Patrol 4.5 GRX - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 10 times
Re: Roofrack
Dankie Clem. Ek het die design gedoen en toe die rame laat buig by 'n firma in Kempton. Die sweiswerk het ek deur iemand anders laat doen en toe het ek die hele lot aanmekaar gesit en die dakrak gefit. Die plaatjies tussen die twee rame is elk met drie rivnuts vas en ek sal daardie deel anders bou as ek dit weer moet doen.Clem wrote:Jo Carel, dis nou netjies vir 'n DIY job!
Work is only hard for those who hardly work
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: Roofrack
Hier is hy. Het na die fotos geneem is ook die "rail" wat ager en om die kante kom aangesit.Herrie wrote:Kan ons jou foto sien?
Saam met die rak het ook 2 gas-bottel houers en 'n graaf-houer gekry.
- Attachments
-
- Kuils River-20150102-00509.jpg (1.15 MiB) Viewed 5945 times
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1234
- Joined: 17 May 2013 10:43
- Full Name: Ian Temperley
- Nickname: IanT (aka) "The Joker"
- Home Town: JHB
- Current 4x4: 1995 GQ 4.2 Petrol (Turbo Charged) (Hell Boy)
2008 4.8 GRX Umkombe - Home Language: English
- Been thanked: 92 times
Re: Roofrack
Got and African Outback Expedition Roof Rack that came off my sons Disco 1 (know it will fit a Disco 2 as well) don't know if it will fit a Patrol however???
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Roofrack
Ian, the Outback rack on my car also came off a Disco 1/2.
I just modified the feet so that it doesn't stand as high.
I just modified the feet so that it doesn't stand as high.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- iandvl
- Patrolman 1000+
- Posts: 1765
- Joined: 12 Jan 2015 13:26
- Full Name: Ian de Villiers
- Nickname: Ian
- Home Town: Garsfontein
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
- Home Language: English
- Has thanked: 446 times
- Been thanked: 670 times
Re: Roofrack
Ian - ta muchly.IanT wrote:Roof Rack sold to the other PETROL lover Ian
SSSH! The diesel folk are going to tell us that I need it for the jerry cans...
/Other Ian
PS: I'll call in a few minutes to finalise everything.
Ian de Villiers
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 30 guests