Net so paar foto's van die Rebellie 4x4 roete naby Clarens. Daar is twee roetes wat mens kan doen, ons het egter net die Mountain trail gedoen wat hulle se `n 3 graad roete en die ander 5. Basies maar net `n paadjie op na bo-op die berg. Net so tricky deel wat regtig klipperig is soos wat op die fotos kan sien maar nie dat die Patrol gesukkel het. As jou grond vry hoogte dalk nie baie goed is nie sal jy egter meer sorg met jou lyn moet neem. `n Paar dele wat ek sal beskryf as ongemaklik, vroulief ander woorde gebruik, waar mens op die nou paadjie na die afgrond leun, is egter nie baie erg nie, soos ek se ongemaklik. Uitsigte is baie mooi.
Rebellie 4x4 naby Clarens
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Rebellie 4x4 naby Clarens
Baie mooi plaas daai Michael, het julle daar gebly of elders?
Jy moet maar plan maak om die ander roete ook te ry, hy is baie lekker. Minder syhellings, meer challenges!
Hier is iewers 'n TR hier waar ek, Tinus en paar ander ouens hom gery het.
Jy moet maar plan maak om die ander roete ook te ry, hy is baie lekker. Minder syhellings, meer challenges!
Hier is iewers 'n TR hier waar ek, Tinus en paar ander ouens hom gery het.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Rebellie 4x4 naby Clarens
Dit lyk baie goed!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Full Member
- Posts: 48
- Joined: 23 Jun 2014 11:35
- Full Name: Michael van Eeden
- Nickname: Michael
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: PATROL 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 2 times
Re: Rebellie 4x4 naby Clarens
Nee het in Basotho cultural village gebly in Golden gate. Net `n tip, vind net uit of daar nie dalk `n troue is daar die saterdag nie anders gaan dit dalk nie so lekker wees om daar te bly nie.
Vroulief kan net soveel 4x4 vat op `n dag maar sal graag die ander roete ook wil doen.
Vroulief kan net soveel 4x4 vat op `n dag maar sal graag die ander roete ook wil doen.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
-
- Full Member
- Posts: 22
- Joined: 27 May 2012 13:27
- Full Name: Roger Craps
- Nickname: Roger
- Home Town: Kempton Park,temporary in Dakar(Senegal)
- Current 4x4: 1999 Nissan Patrol 4500 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 1 time
Re: Rebellie 4x4 naby Clarens
Ek het hom ook al gery met ' Musafiri ' ( my 1999 4.5 Patrol ), ook die bergpad gery,een stuk het die vroumense uitgeklim en gestap toe ons opgegaan het want die afgrond was op hulle kant !
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 30 guests