Tyd vir nuwe bande
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Tyd vir nuwe bande
My en piet se pel gustaf het n stel van daai op sy cruiser bakkie gesit . 20000 km en almal is af geskryf. ......sidewall damage van klippe wat die side wall kneus dan maak dit bubbles tire klaar . Mens kan nie daai op n saterdag oggend gou gou toets nie
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Tyd vir nuwe bande
Haai Stefan -- ek sal daai een moet soek [nie 100 %seker van die Maand van die uitgawe nie] Dis die toets wat hulle gedoen het met Hannes Grobler wat die 15 stelle bande op dieselfde voertuig met dieselfde roete vir al die bande gedoen .. GEROTEK as ek dit nie mis het nie]
TYREMART AUTOWIEL CENTURION het vanoggend my n sms text gestuur .. hulle het 'specials' op "Year end Promotions' Pirelli & Michelin.
012 656 0033
Prado se bande het nou eers 30,000 km op en Lobo se stel 10,000 .. gaan rukkie vat voor ek bande koop .. MAAR as ek more MOET gaan koop, gaan ek General A/T Grabbers opsit. verseker. [Behalwe as Bridgestone die Dueller 694 terugbring .. dan is dit weer al wat ek gaan ry :-)

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: Tyd vir nuwe bande
Dankie oom Mac. Ek gaan Cooper ST Maxx opsit. Het so 90,000 km op die Cooper STTs gedoen.
Ek raak nie aan Duellers nie - het al te veel keer ge'aqua-plane' op die nat kaapse paaie
Ek raak nie aan Duellers nie - het al te veel keer ge'aqua-plane' op die nat kaapse paaie
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Tyd vir nuwe bande
Wyse besluit dude....wat interresant omtrent die tire toets was is die gewig van elke band .n tire wat 10kg weeg en een wat 30kg weeg moet daar n verskil wees maw minder staal rubber ect ons ry nie racing karre nie . Bande wat sidewalls verloor kos jou baie geld so die sterkste sidewalls moontlik is die manier om te gaan
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2184
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Tyd vir nuwe bande
Stefan
Ek dink jy maak die regte besluit. Praat met Ian Midgely (PM my vir sy nommer). Hy het so 'n paar maande terug 'n stel ST Maxx's op sy Patrol gesit. Sover ek weet loop hulle 'n bietjie stiller as die STTs, maar is ook 'n klein bietjie duurder as die STTs. AutoWiel se pryse is oor die algemeen die beste. Coopers gee ook uitstekende diens via AutoWiel

Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: Tyd vir nuwe bande
Dankie Jorrie,
Ek was to Saterdag-oggend by TyreMart in Parklands - uitstekende diens en fantastiese pryse. Verskil van amper R1450 per band tussen hulle en die duurste quote wat ek gekry het.
Ek was to Saterdag-oggend by TyreMart in Parklands - uitstekende diens en fantastiese pryse. Verskil van amper R1450 per band tussen hulle en die duurste quote wat ek gekry het.
- Attachments
-
- Left Rear
- Milnerton-20141122-00496.jpg (1.32 MiB) Viewed 3351 times
-
- Left Front
- IMG-20141122-00495.jpg (1.41 MiB) Viewed 3352 times
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2184
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Tyd vir nuwe bande
Mooi man!!
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 984
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: Tyd vir nuwe bande
Baie nice Stefan ons praat oor 2jaar weer. Dan moet ek bande vervang. Wou gaan met KM2'S maar julle het my nou al lus vir coopers.
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- David
- Patrolman
- Posts: 723
- Joined: 17 Dec 2009 12:42
- Full Name: David Prinsloo
- Nickname: David
- Home Town: Stellenbosch
- Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Stellenbosch
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 48 times
Re: Tyd vir nuwe bande
Stefan -Mooi tekkies daai. Hoe is hulle pad geraas?JoshJ wrote:.. Wou gaan met KM2'S maar julle het my nou al lus vir coopers.
JoshJ - Niks fout met die KM2's nie - hulle klou soos sn@t aan 'n wol kombers maar jy gaan nie 90k Km uit hulle kry nie. Ek wil graag sien hoe die nuwe KM2 A/T gaan vaar wat volgende jaar beskikbaar gaan wees want die oues het geen grip in die nat nie en is gevaarlik op 'n 4.8!
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 11 guests