New Nissan Parts (No longer available)

Vehicles Components & Accessories For Sale/Swap
Post Reply
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

New Nissan Parts (No longer available)

Post by Michael »

Hi Almal

Ek wil maar net dit daar buite sit as iemand dalk in die sop is met n Nissan part wat baie duur is en nie die prys oor die toonbank kan of wil betaal nie.

Ek het n tannie wat by Nissan in Rosslyn werk en ek kry parte by haar vir rof weg 30% goedkoper as die beste prys by n Nissan dealership, bv n TD42 cylinderhead gaan jou R7,700 kos as ek vir jou een moet kry en ek dink hy is omtrent R11,600 by n dealership as ek dit nie mis het nie. (ek het 2 weke gelede een gekoop)

Ongelukkig het hulle nie die beste sisteem daar nie en ek wag soms n paar dae om n prys te kry en dan nog weer n paar dae om die parte te kry, maar dit is nogsteeds die moetie werd as mens kyk na die besparing.

Hou maar net in gedagte dat my tannie my n guns doen en dat ek haar nie regtig wil misbruik nie, sy koop dit op haar staff account en hulle kan alles sien wat sy doen.
Wat ek prober se is, ek wil nie graag vir haar pryse aanvra vir twee filters en 6 plugs nie, maar net vir duur items waar die Nissan dealerships net belaglik is met hulle pryse.

So indien enige iemand iets nodig het, email my by michaelsteyn7@gmail.com met die part nommer van die item/items wat jy nodig het en jou voertuig se VIN nommer en ek sal jou so gou moontlik laat weet waarvoor ek dit kan kry.

Michael
Last edited by Michael on 02 Jun 2014 08:19, edited 1 time in total.
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
Wheels
Senior Member
Senior Member
Posts: 161
Joined: 09 Apr 2009 08:32
Been thanked: 2 times

Re: New Nissan Parts

Post by Wheels »

Thanks Michael .
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: New Nissan Parts

Post by Tinus lotz »

Nice om te weet :thumbup:
User avatar
toyford
Senior Member
Senior Member
Posts: 64
Joined: 16 Mar 2013 13:18
Full Name: shawn wheeler
Nickname: shawn
Home Town: east london
Current 4x4: hilux sfa
1999 nissan patrol gl
Home Language: english

Re: New Nissan Parts

Post by toyford »

Tks Michael :thumbup:
Swazi
Junior Member
Junior Member
Posts: 16
Joined: 19 Aug 2013 16:21
Full Name: Rick van Selm
Nickname: Swazi
Home Town: Richard Toll, Senegal
Current 4x4: Patrol 4.2D GL, Mitsubishi Pajero Sport
Home Language: English
Has thanked: 33 times

Re: New Nissan Parts

Post by Swazi »

Dankie Michael
Andre Steyn
Senior Member
Senior Member
Posts: 249
Joined: 14 May 2011 19:17
Full Name: Steyn
Nickname: Andre
Home Town: Rustenburg
Current 4x4: 99 Nissan Patrol Y61 4.2 Turbo intercooled Station wagon or Nissan patrol 4.2tdi pick up and now wifey's 2007 4.8 grx added to the family
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 11 times

Re: New Nissan Parts

Post by Andre Steyn »

Dankie ou maat, jammer ekt nie al 2 maande terug met jou kontak gemaak nie. Ekt gelukkig darem destyds nie al die parte self gekoop nie. So dankie vir daai paar wat ek goedkoper by jou gekry het!
User avatar
Ross
Senior Member
Senior Member
Posts: 285
Joined: 19 May 2009 13:41
Full Name: Ross Holland
Nickname: Ross
Home Town: Cape Town
Current 4x4: 1998 GU 4.2 Turbo Diesel
aka "The Polar Bear"
Home Language: English
Has thanked: 4 times
Been thanked: 11 times

Re: New Nissan Parts

Post by Ross »

Thank you! :thumbup:
Ross

1998 GU 4.2 Turbo Diesel: 2" OME, 33" Big Horns, 2x LR Tanks, Safari Snorkel, Dual Battery, Drawer System, etc etc
aka "The Polar Bear"
Rebel32L
Junior Member
Junior Member
Posts: 14
Joined: 04 Aug 2014 06:13
Full Name: Gerrit mulder
Nickname: Gerrie
Home Town: Charlotte
Current 4x4: 1984 nissan safari mq160 and 2002 pathfinder se 4wd
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 2 times

Re: New Nissan Parts (No longer available)

Post by Rebel32L »

Kan sy nuwe parte kry vir n 1984 safari? Ek soek voor sitplekke en al 4 deur panels in die tan/ligte bruin kleur. Ek is besig om n safari te restoreer en sal baie parte soek om hom so na aan oorsproklike toestand te kry. Soek ook voor en agter bumpers.
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: New Nissan Parts (No longer available)

Post by Michael »

Hi Gerrie

Ongelukkig is hierdie diens nie meer beskikbaar nie. Dit was baie maklik in die verlede, maar hulle het nou n nuwe sisteem ny Rosslyn en omdat my tannie die parte op haar staff account koop moet daar nou met elke order n afskrif van die kar se NATIS ingedien word sodat hulle kan sien wie die eienaar is. Net direkte familie kan nou van hierdie diens gebruik maak.

Baie jammer hieroor
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Post Reply

Return to “38. Vehicles Accessories For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 7 guests