Airbag lig flash
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Airbag lig flash
Ok dit werk so koppel die drade onder die sitplek .....ontkoppel die battery vir min 5 min sodat die ecu die fout kan reset as dit die fout was sal die liggie afgaan ...dis waar wat alex se dis n kontak probleem selfs al het hy net vir n oomblik kontak verloor gaan die liggie aanbly tot tot jy die fout reset het ..die Dinostic tool wys net vir jou watter een pla ....agente of iemand wat die regte sagteware het ..hoop dit help
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests