Stefan -- dit was mos terwyl die Yota nog inni pennilbieterz gestaan en wag het op parte [wat oral in Afrika beskikbaar is meer NIE in Pretoria nie ???]Stefan wrote:Oom Mac, jy was dan hier in die kaap om hom te kom haal, net 'n paar weke terug, hoe nou?
Noudat Prado loop MOET k hom weer gou verkoop kry -- daai was my laaste bikki pensjin spaargeld
Het heelawt spandeer om hom betroubaar te kry vir ons 6000 km deur Namib & Nambie .. en hy het homself oor en oor bewys - en kleingeld gemaak van Namib se hoë duine :-)