GQ Coils

christolemmer
Junior Member
Junior Member
Posts: 17
Joined: 04 Apr 2013 16:45
Full Name: Christo lemmer
Nickname: Christo
Home Town: Menlyn Pretoria
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 gl
Home Language: Afrikaans
Location: Menlyn Pretoria
Has thanked: 10 times

GQ Coils

Post by christolemmer »

Ek sal graag by julle ouens wil weet of die coils in my GQ almal die selfde lengte en dikte is. Ek het erens gelees dat die cruiser se voorste coils dalk kan pas. As ek dit meet is die cruiser se coil ongeveer 30mm kleiner in deursnee. My patrol hang 40mm laer aan die regterkant en dit lyk nie goed nie. Ek het nie geld vir n aftermarket suspensie nie,die patrol se dors se skuld.
Ek sal julle raad waardeer
Groete Christo
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: GQ Coils

Post by Kagiso II »

Haij Christo - NEE -- voor en agter verskil wesenlik van mekaar -- MAAR goeie nuus -- die 4.5 en 4.8 Patrols se vere [coils] pas op die GQ .. so, as jy by n skrootwerf n stel kan kry [OF gesels met die 4x4 plekke wat EFS en OME ens aan die ryk ouens verkoop -- dalk kan jy dan so n stel wat afgehaal word verniet of vir min bekom?? Dalk is hier iemand op die forum wat n spaar stel het vir jou -- MAAR jy kan NIE die cruiser s'n opsit nie -- dis sub-standaard van die Patrol s'n en kan nie die Trol se gewig hanteer nie [dit ry wel lekker saf en travel beter as die Trol s'n maar dit "sag" sommer tjop tjop.

OF vat joiu vere na MIKE'M .. dalk kan hulle die bestaandes vir jou "re-furbish" [re tension] -- dit hou nie so lank nie .. maar dis n goedkoper alternatief vir die interim
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6005
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1065 times
Been thanked: 983 times

Re: GQ Coils

Post by Peter Connan »

Is daar enige moontlikheid dat die linker en regter vere omgeruil kan wees? Die regter vere is langer as die linker...
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
christolemmer
Junior Member
Junior Member
Posts: 17
Joined: 04 Apr 2013 16:45
Full Name: Christo lemmer
Nickname: Christo
Home Town: Menlyn Pretoria
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 gl
Home Language: Afrikaans
Location: Menlyn Pretoria
Has thanked: 10 times

Re: GQ Coils

Post by christolemmer »

Dankie vir die terugvoering oom Mac en Peter.Sal die 4.5 en 4.8 se coils die GQ n bietjie meer hoogte gee? Dit sal nice wees as ek so tussen 30 en 50mm meer hoogte kan kry. Ek het op die forum gelees party ouens gebruik spacers onder die coils is dit n veilige manier om die voertuig te lig?
Groete Christo
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: GQ Coils

Post by Kagiso II »

Ek het Tsessebe se ou coils vervang met 4.8 s'n wat maar 20,000 opgehad het - en hy het 40mm gelig
ek sou nie spacers insit nie -- hoor eers by MIKE'M wat sal hulle vra om die coils wat jy kry bietjie te "stretch" [jaaaa, dit verkoret die lewe - maar diet gee jou sagter rit EN dit gee jou veilige hoogte sonder dat jy panhard rods ens hoef te verstel

Die shocks?? Elke ou het ander opinie -- hang af watter advertensie hulle glo .. Ek is tevrede met Gabriels op ou LOBO -- MIKE'M sal Bilstein aanbeveel - Sjert sweer weer by KONI -- Hasrtseer CAMIL maak nie vir Patrol shocks nie :-(

Te veel gehoor van ystermannetjies wat ogies afbreek op die Kalahari paaie .. so daai een is no-no ..
Die Cruiser 80 se shocks word beweer pas op GQ - en dis bietjie langer vir beter "travel" .. ek glo dit nie so double-check eers daai bewering
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
christolemmer
Junior Member
Junior Member
Posts: 17
Joined: 04 Apr 2013 16:45
Full Name: Christo lemmer
Nickname: Christo
Home Town: Menlyn Pretoria
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 gl
Home Language: Afrikaans
Location: Menlyn Pretoria
Has thanked: 10 times

Re: GQ Coils

Post by christolemmer »

DAnkie Oom Mac waar kan ek MIKE'm se kontak besonderhede in die hande kry? Dit sal nice wees om van die 4.8 se coils in die hande te kry, sal woendag bietjie rondry en by die manne wat al die aftermarket goed opsit te hoor of hulle coils het wat rondle.
Groete Christo
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6005
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1065 times
Been thanked: 983 times

Re: GQ Coils

Post by Peter Connan »

Christo, ek glo ook nie is spacers nie. As jy dit wil doen, MOET jy die "bump stops" verleng of spasier met dieselfde hoeveelheid, anders gaan die vere nie lank hou nie en jy kan ook die kar beskadig. MAar as jy die bump stops spasier sonder om klomp ander mods te doen, verlor jy wiel-beweging, en wiel-beweging is een van die aspekte wat die trollies soveel beter maak as meeste van die ander.

Ek glo vas skokbrekers is baie belangriker as vere in sover as wat die hantering en veiligheid van die voertuig aangaan (behalwe natuurlik dat hulle nie jou hoogte beinvloed nie).
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: GQ Coils

Post by Kagiso II »

Chrisjan .. kyk bikki hirri "Ad" op GUMTREE -- Patrol suspensions

Maak net seker dis nie n skelmstreek nie -- kry iemand inni Kaap om die goed uit te tjek - maar vir R1500 klink n baargin [ek sit sommer vir LOBO coils op :-)

http://www.gumtree.co.za/cp-replacement ... -523472833
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
G-MAN
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1097
Joined: 02 May 2009 19:50
Full Name: A.G.HOLMES
Nickname: G-MAN
Home Town: Cape Town, Noordhoek
Current 4x4: PATROL 4.8 GRX 2008, PATROL 4.8 GRX 2007, PATROL 4.8 GRX 2006, Defender 90 2.8i...
Home Language: Engels
Location: Cape Town, Noordhoek.
Has thanked: 3 times
Been thanked: 9 times

Re: GQ Coils

Post by G-MAN »

Sucks Gas and Hauls Ass!
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: GQ Coils

Post by Kagiso II »

Eisjjjjjjjjj -- G-Man -- jy moes vroeer ingeloer het da' was Chrisjan se probleem al lankal opgelos :-)

Nou vir di einsity -- Christo - WAAR bly jy?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Post Reply

Return to “12. Suspension, Steering & Brakes”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests