Page 2 of 2

Re: Terrano II

Posted: 29 Sep 2017 14:56
by SCUBA Patrol
Brent,

vir die intercooler gaan na Cape Heat Exchange (CHE) in die Paarl!

Re: Terrano II

Posted: 29 Sep 2017 15:56
by Tinus lotz
Dawid het n paar van hulle gebreek hoor maar by hom ook

Re: Terrano II

Posted: 29 Sep 2017 16:01
by hugejp
Tinus lotz wrote:Dawid het n paar van hulle gebreek hoor maar by hom ook

Solank Tinus niks gebreek het nie! Want jy weet mos as Tinus 'n ding breek bly hy gebreek...

Skies boet kon net nie myself help nie! :rolling:

Re: Terrano II

Posted: 29 Sep 2017 17:50
by Bre
Hier's hy JP
IMG_S7550.jpg
IMG_S7550.jpg (130.99 KiB) Viewed 7505 times
IMG_S7551.jpg
IMG_S7551.jpg (128.78 KiB) Viewed 7505 times

Re: Terrano II

Posted: 29 Sep 2017 18:55
by hugejp
Hulle is nog steeds een van die mooiste 4x4s vir my!!!

Ja-Looooooors!