Is your Patrol "chipped"

Other Queries
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 935
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 15 times

Re: Is your Patrol "chipped"

Post by tour de frans » 25 Mar 2014 17:16

Middag Frans
Ja die manne met lang wit jasse maak goeie krag. Hulle boost 2 bar, onthou hulle het die regte fuel ook. Dan blaas hulle gas ook.

Die 4.8 werk mooi met sy eie manifold. Die branch maak nie groot verskil op n std engine nie. Dit maak wel die hitte onder die bonnit meer wat nadelig is.
Die ontbranding kan gehoor word wat die kar harder maak. Dis mooi vir party mense, my inkluis.
As die kar cats in het, gaan jy groot gain deur net hulle uit te haal.
Gewone 4.8, waar die front pype bymekaar kom moet jy hom choke. By die 2 in een vanaf die frontpipe sit jy n 57mm pyp in tot by eerste box wat n 63mm box is. Van die eerste box bou jy die res 63 met nog n box tot agter. Die 4.8 is std n 63mm pyp so jy kan net die agter box uitgooi en hom n freeflow maak. Dan ook die 57mm pyp voor insit.
Die kleiner pyp gee meer bottom end en steel nie krag bo uit nie. Ek het al 50mm ingesit en die kar werk goed, dis net te klein vir n groot engine, die pyp gee n blaas geluid af.
Anyway jy kan self 76mm toe gaan agter halfte van die stelsel, maar die klank gaan afhang van jou. Jy kan met n 3 box stelsel opeindig, wat dan duur raak.
Hoop dit help
Groete
Aka: Ou Grootte
99' GU Patrol, LS1 V8 with std G/box custom convertion.Hydraulic radiator fan-motor.

The 4.2 Diesel Custom Turbo engine- retired
The 4.0 Falcon Engine- retired

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.

User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 4967
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.2SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 190 times
Been thanked: 276 times

Re: Is your Patrol "chipped"

Post by Peter Connan » 25 Mar 2014 17:32

Irrespective of what Frans has said, remember this: a chip is primarily a system that allows you more control over the factory settings. Yes it comes with a set of "factory" setings, but these are not necessarily ideal for your engine/environment, and may be little better than the original.

As such, the skill of the person who enters the new values is crucial. Do it wrong and you can very easily end up with a broken motor.

Frans is one of very few tuners I have met who will tell you not to waste your money. Some others will sell you the chip, then make some adjustments that they know are not ideal in terms of reliability, just to show a gain on the dyno and thereby justify the money they are charging you.

Furthermore, it is very important that they understand your usage of the car/engine. If the timing is advanced to the maximum, and you then get lower-octane fuel in your ramblings in darkest Africa, you could brake it too.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.

User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3472
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 227 times
Been thanked: 85 times
Contact:

Re: Is your Patrol "chipped"

Post by Kagiso II » 25 Mar 2014 18:13

strontttt kom by die diesels - party "Dyno" tuners willi diesel doen'ie - -Agarob was deur Dastek self getjip en getjune -- maar die dag het hulle my kar uitgesoek om k** droog te maak
[toe ek gaan vra hulle die gemors regmaak .. natuurlik teen hulle koste -- het di eienaar smaalend vir my beduie - "Gaan gerus Hallo Peter toe .. dis gratis advertensie vir ons..

2 maande later het Agarob ge hand-granade.
Ek het Kobus se 4,5 gaan afhaal nadat hulle ge chip het [hy was besig] Maande later het Kobus nog stront met sy 4.5 gehad.
Ek weet nie of hy hom elders ingestel gekry het, nie.


3,0 Diesel ?? Natuurlik sal ek hom chip. en EGT. en freeflow en branches en gasflow .. dan is daar weer n BOEZMAN op ons paaie :woo: :woo:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!

User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2294
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX, 2011 Zook
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: Is your Patrol "chipped"

Post by Jorrie » 25 Mar 2014 18:31

G-MAN wrote:Los daai tos en koop liewers popcorn.
Gerhard, I could not have said it better. :rolling: :rolling: :rolling:
Jorrie
4500 GRX
Jimny

User avatar
JoshJ
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1043
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Swakopmund Namibia
Current 4x4: 2003 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 79 times
Been thanked: 85 times

Re: Is your Patrol "chipped"

Post by JoshJ » 25 Mar 2014 19:50

Hi frans

kan ek aseblief jou opinie oor die 3.0L diesel kry wat chip aan betref. myne is n 2013.

groete,
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua

User avatar
Ink
Full Member
Full Member
Posts: 38
Joined: 21 Mar 2012 17:07
Full Name: Jaques Horn
Nickname: Ink
Home Town: Middelburg Mpumelanga
Current 4x4: 2000 4.5 patrol gl
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Is your Patrol "chipped"

Post by Ink » 25 Mar 2014 21:26

Ek het n 2de hand 4.5 goedkoop. Wou hom nog laat chip want ek dink die krag is min. Een dag toe ek n nuwe alarm stelsel insit kom ek op n dastek unichip boksie af , so al die tyd was hy gechip. Kan die goed met tyd self uitsel sodat ek weer moet laat dyno?
Ander vraag om n aftermarket management op te sit soos gotech of dictator is dit nie ma beter as n chip op standaart management.
My patrol het 458000km op en kry 4.5km/l ok met 33duim bande en n chip . Wat sal hom beter maak?
Life is a journy, enjoy the ride

User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2294
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX, 2011 Zook
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: Is your Patrol "chipped"

Post by Jorrie » 25 Mar 2014 22:27

Ink, ek dink op 'n 4.5 met 33 duim bande is jou brandstofverbruik min of meer wat jy kan verwag. Ek kry 20 liter per 100 km met my 4.5 met 33 duim MTs.
Jorrie
4500 GRX
Jimny

User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 935
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 15 times

Re: Is your Patrol "chipped"

Post by tour de frans » 26 Mar 2014 13:17

Goeie Dag
Joshj, om n diesel lewendiger te maak, is die maklikste om die brandstof meer te maak. Hy trek dan beter en rook ook meer. Met die nuwer diesels wat almal turbo's het en elektronies beheer word- kom die unichip in die prentjie om toe te laat vir enige verstelling. Let wel enige verstelling. Met die ouer diesels het n skroewedraaier die werk gedoen.
Om jou vraag te antwoord: Meer krag vir n diesel is meer brandstof. Ook meer boost om die lug/ brandtof verhouding reg te hou. Dan raak hy sterker. Omdat hy meer krag het ry jy meer ligvoet om die selfde werk verrigting te kry as voorheen. Dit spaar diesel. Maar, die ontbranding word warmer. En alles word natuurlik gestel on veilig te bly, boost en egt's. Diesels breek van 750grade af. Ek probeer nooit oor dit stel nie. Ek het al meer as 800 gesien en die engine lewe.
In elkgeval, ek sou nie self die nuwe 3.0l ZD30 chip nie. Net omdat hulle n geskiedenis het vir breek. Die manier hoe hulle breek is hoer ontbranding temps. En die chip gaan dit aanhelp om hoer te raak vir meer krag.
Jy kan die intercooler vergroot en n vryvloei uitlaat opsit. Dit sal die kar help met performance. Hou net die boost op, party karre se boost klim met n vryvloei uitlaat.
Ink, die chip verloor nie sy inligting nie, selfs le hy op n rak. Jy kan altyd na n Dastek agent gaan om te kyk of hy wel reg werk. Net iets belangrik op n 4.5
As die kar gechip word met n dastek chip, word die distributor geskuif om meer spec te gee vir timeing verstelling via die chip. Nou as jou mechanic dit nie weet nie en hy diens die kar, en hy let op die distributor lyk verkeerd gestel... As hy daaraan draai is die hele map daarmee heen. die map raak nie weg op die chip nie, die verhouding gaan uit.
Hoop dit help
Die bogenoemde is nie vir popcorn vreters nie. :rolling:
Groete
Aka: Ou Grootte
99' GU Patrol, LS1 V8 with std G/box custom convertion.Hydraulic radiator fan-motor.

The 4.2 Diesel Custom Turbo engine- retired
The 4.0 Falcon Engine- retired

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.

User avatar
David M
Patrolman
Patrolman
Posts: 761
Joined: 12 Nov 2013 15:13
Full Name: David Marais
Nickname: David Marais
Home Town: Midrand
Current 4x4: 1998 4.5 GL Patrol
2006 4.2 Td Bakkie (SWAMBO's) - The "Firetruck"
Home Language: English
Location: Midrand
Has thanked: 17 times
Been thanked: 71 times

Re: Is your Patrol "chipped"

Post by David M » 26 Mar 2014 14:43

Thanks Frans. The above has been most informative.

What are your ideal specs for a 4,5 exhaust? I have a 3 box system put on by Maus about 12 years ago and it seems a bit restrictive for my liking.

For the guys with the older petrol Patrols if it starts getting sluggish at lower revs and pienging check your leads from sparkplugs to distributor. Nissan leads are just over R 2 k but ex Japan with 3 week plus wait. "Bougi Cords" are available at R 600 per set. And the difference between the old(if shot) and new is priceless. They may look fine like mine did, but touch them while the motor is running and you will find out very quickly if there is a problem.

Mine also had a chip which was installed over 10 years ago but the previous owner removed it and said that he had felt no difference with or without. Probably because the timing had been set without the mechanic knowing about the chip.

Frans - The VG30 in the Hardbody and Sani gets big gains at low to medium revs from a chip if you have opened up the breathing, reprofiled the cams and gas flowed the head but also has "old school" electronics. Is it just the aircon system that is different and if so is there no way of changing that setting so that it does not advance the timing when the aircon is switched on in the Patrol?

I am looking for a nice gain between 2000 and 3000 revs on the 4,5 and have been thinking of going the chip route but am not sure.
There are still places out there!!!! - Daniel Goz - The "Tapam" movie

User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 935
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 15 times

Re: Is your Patrol "chipped"

Post by tour de frans » 26 Mar 2014 15:10

Mini Patrol
The exhaust for the 4.5 is simmilar to the 4.8. Althou a 76 mm wont make a huge diffirance.
50mm to 57mm choke in the front. Remember the first box to be the size of the rest of the system. 63mm to the back with 2 boxes. This made the best power vs sound.
I would like to add,. the choke, some people would pull up their shoulders. Yes its wrong if the engine was reving over 6000rpm.
The VG30, the same for the distribitor/ chip setting. The Ac does not make a diffirance on the timeing.
Those 3l v6's are very underrated. Its a strong engine. Only becarefull for to wild on the cams , it will steal power @ 2000 to 3000 rpm.
Rdgs
Aka: Ou Grootte
99' GU Patrol, LS1 V8 with std G/box custom convertion.Hydraulic radiator fan-motor.

The 4.2 Diesel Custom Turbo engine- retired
The 4.0 Falcon Engine- retired

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.

Post Reply

Return to “23. Other Queries”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest