Page 2 of 11

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 10 May 2017 09:11
by Jan Fourie
Kagiso II wrote:Hallo Jan
Weet nie of jy sal wil antwoord nie .. Wat skat jy die koste teen hedenaagse pryse om n GQ soos daai charcoal bakkie te omskep ?
Ek verstaan dat hoeveelheid roes en paar ander dinge 'n impak sal hê .. maar kom ons kyk na 'n 1995 GQ in gemiddelde toestand sonder ongelukskade ?
Hallo Mac
Kyk op jou P/mail

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 12 May 2017 07:59
by Jan Fourie
Hi Mac, het jy jou boodskap gekry? Dit gaan oor die prys om n GQ om te bou na n bakkie.

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 12 May 2017 13:28
by Kagiso II
Jan Fourie wrote:Hi Mac, het jy jou boodskap gekry? Dit gaan oor die prys om n GQ om te bou na n bakkie.
Dankie Jan .. het gekry en geantwoord ook al .. Thanx √ :thumbup:

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 28 May 2017 11:28
by SJC
Jan Fourie wrote:Hi Mac, het jy jou boodskap gekry? Dit gaan oor die prys om n GQ om te bou na n bakkie.
Omtrent hoeveel sal so projek kos... ?

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 28 May 2017 11:47
by Kagiso II
Jan Fourie wrote:Hi Mac, het jy jou boodskap gekry? Dit gaan oor die prys om n GQ om te bou na n bakkie.
Haij daa Jan

Jippp, oompie het gekry DANIE. Het jou geantwoord die 10e al..
Fanus -- P M hom .. daar is te veel "variables" betrokke om so in die lug te kwoteer

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 21 Jun 2017 12:00
by Jan Fourie
Baie dankie aan Alex Roux vir die geleendheid wat Quantum Autobody Repairs gehad het om sy GQ Shorty te Refurbish
Voorspoed met baie veilige km's wat voorlê :salute:
Quantum Groete

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 21 Jun 2017 15:43
by Alex Roux
Jan Fourie wrote:Baie dankie aan Alex Roux vir die geleendheid wat Quantum Autobody Repairs gehad het om sy GQ Shorty te Refurbish
Voorspoed met baie veilige km's wat voorlê :salute:
Quantum Groete
Dankie aan jou JAn.
Almal hier stem saam die kar lyk spiekeries.
http://www.patrol4x4.co.za/download/file.php?id=19048

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 21 Jun 2017 19:48
by Tinus lotz
Baie netjiese werk .....ek is dik jaloers oor hoe mooi daai wiele uitgekom het.....daai is werk uit die boonste rakke ....netjies Jan.... :thumbup: :salute: :salute:

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 19 Jan 2018 19:39
by hugejp
Kan julle so iets doen, maar so bietjie meer netjies?

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 19 Jan 2018 22:10
by SJC
ja, dis baie cool.. :thumbup: