Page 1 of 1

Lobiz 4x4

Posted: 10 Sep 2013 08:53
by Riaan Harding
Hi Guys

We are a new 4x4 Fitment Centre base in Boksburg , We specialised in most 4x4 suspensions , Replacement Bumbers , Snorkels , bash plates , dual battery systems , roofracks ,winches , HID and led light bars . we stock also most 4x4 accessories . Go and check out our new website http://www.lobiz4x4.co.za

For the month of September we are running specials on the following
:Ironman 4x4 suspension
:Snorkel
:Duel Battrey system

For any enq please contact us on Riaan 0766571712 Jaco 0828059677

Kind Regards
Riaan Harding
0766571712
riaan@lobiz4x4.co.za

Re: Lobiz 4x4

Posted: 12 Dec 2013 13:04
by marakasmalan
Hallo Manne,

gister my patrol by Riaan gehad om skokbrekers en busse te vervang.

Flink, vriendelik en op die oog af redelik deeglik.

Kan regtig die ouens aanbeveel, werkswinkel is netjies, regte tools. Wat ek ook van hou is Riaan doen self die werk.

Re: Lobiz 4x4

Posted: 12 Dec 2013 13:36
by Herrie
Dit klink goed en ek is bly dat jy gelukkig is.

Re: Lobiz 4x4

Posted: 12 Dec 2013 14:51
by Kagiso II
hmmm - naby genoeg aan Benoni lat ik jou kan traai inni nuwe jaar .

Re: Lobiz 4x4

Posted: 12 Dec 2013 15:09
by Riaan Harding
Hi Marnus

Baie dankie vir die kompliment wardeer dit baie,Wil somer die geleentheid gebruik en vir al die manne se wat ons al ondersteun het baie dankie ons wardeer dit opreg
Vir die wat op vakansie gaan ry veilig en n geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar :salute: :salute:

Groete
Riaan Harding
Lobiz 4x4