Page 2 of 2

Re: Portable, Rigid, Folding Solar Panels

Posted: 12 Dec 2012 14:05
by Dolf
Ek self is nog in "beplanningsfase" oor wat ek wil/moet hĂȘ en of dit ooit nodig is. Maar wat ek ook van hulle hou is dat jy jou eie kombinasies kan kies, veral met die reguleerders. Elke mens het sy eie behoefte en voorkeure en ek dink hulle doen goed daar.

Wat ek wel mis en dit is wat die ander plek bied (terloops hulle is in Bronkhorstspruit), hulle het twee tipes "covers" om die panele in toe te maak, een van materiaal en een platiek tipe. Dit maak die verpakking net beter as mens dit nie as permanente installasie op die voertuig sit.

Re: Portable, Rigid, Folding Solar Panels

Posted: 12 Dec 2012 19:14
by Peter Connan
Dolf wrote:Julle kan ook gaan kyk vir Sonpaneele op die volgende webwerwe:

http://www.bushpower.co.za - goeie opsies vir die DIY mense.
http://www.tvbsolar.co.za

Groete
Dolf, should the second link not be www.tbvsolar.co.za?

By the way, the founder of TBV Solar (Tom B Vorster) worked with me when he started that company as a part-time venture...

Re: Portable, Rigid, Folding Solar Panels

Posted: 13 Dec 2012 09:43
by Dolf
Thanks Peter, quite correct, it is = www.tbvsolar.co.za. And indeed they are very helpfull and friendly people.

Regards.