Page 1 of 1

Repair of leather seats

Posted: 24 Mar 2011 08:43
by JG Shields
I had a leather seat repaired with Geoco Auto Trimmers in Silverton, Pretoria. Cobus did a excellent job. He specialize in the replacement of cloth seats with leather seats for any make of vehicle, including brand new vehicles of which the buyer want leather seats instead of the cloth. His work is also airbag approved and guaranteed. He is contracted with all the car manufacturers in SA. He also does repairs for private customers as an additional service.

He also does repairs on door panels, roof linings etc. I was amazed with his quality and range of work.

The following vehicles had cloth seats which he replaced with leather. He can be contacted on: Cobus Engelbrecht 012-751 0000. http://www.geocoautotrimmers.co.za

Re: Repair of leather seats

Posted: 24 Mar 2011 20:02
by JohannD
JG

Johann Duvenage(Ek het die dakrak kom haal). Het jy jou sitplek laat regmaak? Wat het die ou jou gevra?

Re: Repair of leather seats

Posted: 25 Mar 2011 07:12
by JG Shields
Ek het 'n skeurtjie in die lengte langs 'n naat gehad. Dit was op die bestuurder sitplek aan die inklim kant....tipiese "scuff" wat alle sitplekke opdoen. Hy het die sitplek uitgehaal, die oortreksel van die onderste sitplek afgehaal, die paneel met die skeurtjie uitgehaal en met 'n nuwe leer paneel vervang van presies dieselfde leer. Koste - R520. Ek het sommer daar gewag. Dit het 'n uur geneem om te doen.

Omdat hulle hierin spesialiseer, toor hulle met 'n leer sitplek. Ek was regtig baie beindruk. Ek begin wonder of sitplek oortreksels enigsens op leer sitplekke gebruik moet word indien mens hierdie mense se raad volg vir die onderhoud op leer sitplekke.

Geniet jy die beste Patrol dakrak wat bestaan?

Re: Repair of leather seats

Posted: 25 Mar 2011 08:11
by G-MAN
Nou wie gebruik ons in die Kaap? :think:

Re: Repair of leather seats

Posted: 25 Mar 2011 08:46
by JG Shields
Gerhard,

Give Cobus a call. he will be able to tell you who his couterpart in CT is.

Nietemin, waarom het julle nie op 'n wa gespring to die groot trek begin het nie? Daai waens ry vandag hier in die noorde met leer sitplekke rond....

Ek lees onlangs 'n opmerking wat deur 'n oud afrikaner generaal gemaak was oor dieselfde onderwerp. Hy reken dis goed daar was 'n groot trek. Indien die groot trek nie plaasgevind het nie sou die afrikaners 4 lae bo-op mekaar gle het in die Kaap en almal ingels gepraat het. (met verwysing na die tyd toe die Kaap die "Kolonie" geheet het en onder Cicil J Rhodes se bewind gestaan het) Dit was nogal vir my snaaks...