Patrol Pics



Dankbaarheid en lekker lag

Have a good laugh (non 4x4). Auto-pruning after 7 days.

Dankbaarheid en lekker lag

Postby Ds J » 17 Mar 2017 20:01

Dankbaarheid is wanneer die Patrol dadelik vat nadat ek vir die heel eerste keer in my lewe 'n dieselfilter omgeruil het.

Lekker lag is omdat 'n kort mens soos ek 'n ***** leertjie nodig het om aan die Patrol te werk :lol: :lol: :lol:
Ds J
Senior Member
Senior Member
 
Posts: 85
Joined: 23 Oct 2016 12:19
Has thanked: 0 time
Been thanked: 1 time
Full Name: Jaap Steenkamp
Nickname: Ds J
Home Town: Stella
Current 4x4: 1985 Hilux 4x4
Home Language: Afrikaans

Re: Dankbaarheid en lekker lag

Postby Peter Connan » 17 Mar 2017 20:06

Toemaar, ek staan sommer op die hondeboks...

:biggrin:
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Peter Connan
Moderator
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 4548
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Location: Kempton Park
Has thanked: 115 times
Been thanked: 182 times
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.2SGL
Home Language: Afrikaans

Re: Dankbaarheid en lekker lag

Postby iandvl » 18 Mar 2017 08:26

Dis nie net kort mense wat sukkel nie. Ek is redelik lank, maar jinne - daai engine bay is groot. As enigiets gedoen moet word agter in die middel teen die firewall se kant, is dit een verskiklik balancing act om daarso op die bumper te staan en by die goed uit te kom... :rolling: :rolling:
User avatar
iandvl
Patrolman
Patrolman
 
Posts: 758
Joined: 12 Jan 2015 13:26
Has thanked: 72 times
Been thanked: 76 times
Full Name: Ian de Villiers
Nickname: Ian
Home Town: Brits
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Nissan Hardbody 2.4 4x4
Home Language: English

Re: Dankbaarheid en lekker lag

Postby Herrie » 18 Mar 2017 09:34

Ek is bly dat jy gelukkig is! :thumbup:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Herrie
Moderator
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 3550
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Location: Kempton Park
Has thanked: 68 times
Been thanked: 72 times
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans

Re: Dankbaarheid en lekker lag

Postby SJC » 18 Mar 2017 20:47

Die td42 se filters is darem makliker om te ruil as die tb45 sin. (Imho)
Die 4.5 se petrol filter sit onder die voertuig by die petrol tenk en n paar voorsorg maatreels moet getref word om te verhoed dat die petrol nie uit loop nie, wanneer die filter los gemaak word.
Die olie filter sit aan selfde kant as td42 se olie filters, maar aan onderkant van engin, bietjie moeiliker om by te kom.. :biggrin:
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 2085
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Has thanked: 43 times
Been thanked: 83 times
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Lowveld
Current 4x4: 4.2TD Pickup & 4500 GRX
Home Language: Afrikaans

Re: Dankbaarheid en lekker lag

Postby Ds J » 18 Mar 2017 22:10

Ek is onervare met al hierdie tipe tegniese sake en my vrou sê altyd dat niks my so vinnig so kwaad het as om met 'n kar te sukkel nie!

Toe die diesel gister op die grond uitloop terwyl ek die filter lostorring was dit een van die oomblikke wat ek sake beskryf het wat predikante nie eers mag dink nie ;) ;)

Goeie nuus: ek het vandag 9km/l gekry vir die troue in Potchefstroom! Heelpad ongeveer 105km/u gehandhaaf.
Ds J
Senior Member
Senior Member
 
Posts: 85
Joined: 23 Oct 2016 12:19
Has thanked: 0 time
Been thanked: 1 time
Full Name: Jaap Steenkamp
Nickname: Ds J
Home Town: Stella
Current 4x4: 1985 Hilux 4x4
Home Language: Afrikaans

Re: Dankbaarheid en lekker lag

Postby SJC » 19 Mar 2017 00:13

Dis goeie verbruik.
Ek kry so 7-8km/l met my bakkie, wat vir my aanvaarbaar is.., darem baie beter as die 4.5 se drink gewoontes...
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 2085
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Has thanked: 43 times
Been thanked: 83 times
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Lowveld
Current 4x4: 4.2TD Pickup & 4500 GRX
Home Language: Afrikaans

Re: Dankbaarheid en lekker lag

Postby Tinus lotz » 23 Mar 2017 06:35

Fanus....jy kort n pomp job .....dan ga jou bakkie verbruik reg wees :thumbup:
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
 
Posts: 6103
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Has thanked: 388 times
Been thanked: 194 times
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans

Re: Dankbaarheid en lekker lag

Postby Carel » 23 Mar 2017 07:50

Die Patrols lyk so goed want hulle drink so goed
"Life is what's happening while you're busy making other plans" Celine Dion
User avatar
Carel
Senior Member
Senior Member
 
Posts: 203
Joined: 25 Jul 2011 08:41
Has thanked: 0 time
Been thanked: 5 times
Full Name: Carel Vos
Nickname: Carel
Home Town: Germiston
Current 4x4: 84 Safari
2001 Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans


Return to 34. Jokes

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest