Patrollie in Swaziland (WEGRY)
Posted: 03 Jul 2017 19:12
Ek sien die Forum het weer die WegRy gehaal
Lekker artikel, raak sommer bang vir die hellings wat julle uit is, hier van die plat wereld af...