Page 1 of 1

Patrollie in Swaziland (WEGRY)

Posted: 03 Jul 2017 19:12
by ces
Ek sien die Forum het weer die WegRy gehaal

Lekker artikel, raak sommer bang vir die hellings wat julle uit is, hier van die plat wereld af... :salute:

Re: Patrollie in Swaziland (WEGRY)

Posted: 03 Jul 2017 19:52
by Jorrie
Wel gedaan Christo Boegman, Alex Botha, Alex Roux, Graham Cumming, David, Jeanne, Manie, et al!!!!

Re: Patrollie in Swaziland (WEGRY)

Posted: 03 Jul 2017 20:58
by hugejp
Looking good!!!

Re: Patrollie in Swaziland (WEGRY)

Posted: 04 Jul 2017 08:54
by Herrie
Ek is bly dat dit in WEGRY is! :thumbup: