En dit is hoekom Frans een van die beste is in wat hy doen.minwater wrote:Die voertuig loop al langer as n jaar met die enjin. So ja die twee 2ritte na Namibia het plaas gevind na die enjin gedoen was
Wat ek bedoel het is dat 300kw nie regtig 'n kuns is nie, want selfs 'n Lexus v8 wat geaspireer is kan daar kom, of naby daaraan.
Maar om dit betroubaar te maak, dit is seker die kuns.