Nissan X Patrol

Have you spotted one of our Forum members in the Press or on TV?
Andre Steyn
Senior Member
Senior Member
Posts: 249
Joined: 14 May 2011 19:17
Full Name: Steyn
Nickname: Andre
Home Town: Rustenburg
Current 4x4: 99 Nissan Patrol Y61 4.2 Turbo intercooled Station wagon or Nissan patrol 4.2tdi pick up and now wifey's 2007 4.8 grx added to the family
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 11 times

Re: Nissan X Patrol

Post by Andre Steyn »

Ek moet sê vir my is die nuwe y62 ook nog aanvaarbaar huge voertuig met ñ 5.6l v8 petrol opsie en sprake van ñ v8 twin turbo 5.4l cummins diesel(dus nie nissan nie) al negatief oor die voertuig is die weglaat van soliede aste om eerder onafhanklike vering te gebruik. Baie vervaardigers gaan eerder deeste om ñ meer algemeen toegepaste enjin te gebruik as om hul eie te ontwerp.
Attachments
C__Data_Users_DefApps_AppData_INTERNETEXPLORER_Temp_Saved Images_imagesB31SZNLV.jpg
C__Data_Users_DefApps_AppData_INTERNETEXPLORER_Temp_Saved Images_imagesB31SZNLV.jpg (5.13 KiB) Viewed 5830 times
C__Data_Users_DefApps_AppData_INTERNETEXPLORER_Temp_Saved Images_images46JEI9QP.jpg
C__Data_Users_DefApps_AppData_INTERNETEXPLORER_Temp_Saved Images_images46JEI9QP.jpg (3.68 KiB) Viewed 5830 times
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: Nissan X Patrol

Post by Herrie »

Die Y62 lyk beter as die X Patrol. :thumbup:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
ricster
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 5850
Joined: 13 Jan 2010 11:16
Full Name: Cedric Warner
Nickname: Cedric
Home Town: Alberton Gauteng
Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
Home Language: English
Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
Has thanked: 591 times
Been thanked: 468 times

Re: Nissan X Patrol

Post by ricster »

I'll throw the spanner in the works..... I like it !! I think it has a refined "butch" factor. Its not as plain looking as the GQ and GU styles. I like the bullet wedge shapes, but I am in the Architectural game so shapes and forms tickle my fancy. The new Y62 for me is not a good looking vehicle, but is still very similar in basic form and shape to the now older Y61. The GQ was very box shaped, the GU grew some curves, and the Y62 was designed with even more. This new concept changed shape again, but modernized to a 2015 style. After all the GU Y61 shape has been around since 1998 here in SA ( 17years ).

Yeah there will be areas where the driving compatibility is going to be different to the "older" Patrols, but I guess there will be areas that it will beat the current Patrols.... ( hmmmm not much can beat our current Patrols !!!! :biggrin: :biggrin: :biggrin: )
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
User avatar
Marino4x4
Patrolman
Patrolman
Posts: 520
Joined: 19 Oct 2011 12:15
Full Name: Marinus Potgieter
Nickname: Marino4x4
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Bloemfontein
Has thanked: 17 times
Been thanked: 84 times

Re: Nissan X Patrol

Post by Marino4x4 »

Ek verstaan wat Josh se. Dit is seker dieselfde storie as met die Land Rover Defender.
LandRoverDefenderW.jpg
LandRoverDefenderW.jpg (21.44 KiB) Viewed 5819 times
Toe hulle dit bekend gemaak het het almal hulle hare uit getrek en kleure geskeur, toys uit die pram gegooi, maar tye stap aan. Sekere voertuie mag nie in Europa verkoop word nie want hulle CO2 is te hoog of hulle het nie NCAP5 status nie. Karre wat 6-7.5km/l brandstof verbruik het se mark is seker minder as 1%-3%. Die vervaardigers sal moet verander.

Persoonlik hou ek nie van die X Patrol nie. Ek dink soos PC dat dit nie n regte Patrol gaan wees wat jy Afrika mee kan aanvat nie, maar Nissan kan nie agterbly in n mark van Evogue's en BMW X6'se nie. Waar dit meer n fashion statement is as n ekspediesie voertuig. Ongelukkig gaan vaste voor as voertuie uitsterf. Dit is duurder om te maak en ry harder op teerpaaie. Dit het ook slegter hanteering. Elektronika is ook die toekoms. Ons almal gaan eendag n rekenaar nodig he om ons karrre te diens.

My pint is, vernuwing gaan gebeur soos Josh se, of ons nou daarvan hou of nie. Kry vir jou n Patrol wat jy wil he, ry hom vir 1 000 000 vreugtevolle km's en weet dat dit n tipe voertuig is wat eendag nie mee beskikbaar gaan wees nie. Dit gaan rerig versamelaar items word. Kyk nou maar na die belangstelling nou dat die TD42 nie mee beskikbaar is nie. Nou wil n klomp mense hulle jack skop omdat hulle nie van die geleenheid gebruik gemaak het om een te koop nie. Die ouens wat een het wil dit nie laat gaan nie. Dit is seker maar n geval van ons weet nie wat ons het tot ons dit verloor nie.

So gaan ons seker nie oor 10 of 20 jaar mee die 3.0 of die 4.8 kan koop soos hy nou is nie. Die Y62 is uit en uit vir Arabie gebou. So gaan Nissan seker n Patrol vir die res van die wereld een of ander tyd bou.

:mytwocents:
Patrol 4.5 GL 1998

Terrain 4X4 Parts
User avatar
ricster
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 5850
Joined: 13 Jan 2010 11:16
Full Name: Cedric Warner
Nickname: Cedric
Home Town: Alberton Gauteng
Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
Home Language: English
Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
Has thanked: 591 times
Been thanked: 468 times

Re: Nissan X Patrol

Post by ricster »

:rolling: :rolling: :rolling: .... ok ok ok....that landy looks ..... wait I need to flap my wrist a bit and flutter my eyelids..... "oh so cute"......... :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 982
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 94 GQ SGL-D
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 95 times

Re: Nissan X Patrol

Post by JoshJ »

ek moet saam julle stem wat Nissan se besluite aan betref. asook die feit dat hulle nie die Patrol bemark nie. as mens kyk na die 3.0 V6 diesel in die pathfinder. hoekom is daar nie n Patrol beskikbaar met die motor in nie. ja hy kan net op 50ppm ry. maar toyota se V8 diesel kan ook net op 50ppm ry en hy verkoop. die V6 diesel pathfinder is in die prys klas van die patrol. as ek moet kies dan kies ek eerder die Patrol met die V6 diesel as die Pathfinder. ek sou ook verkies dat hulle al die weergawes van die Patrols beskikbaar stel sodat ons n keuse het. nou het jy n keuse van petrol of diesel. daar is nie variants van petrol en diesel nie. hulle kan die aller lelike infinty wat basies die Y62 patrol is SA toe bring maar nie die Y62 nie, Hoekom? Die 3.0D is op papier baie sterker as die 4.2 en baie ligter op diesel. in die werklike lewe voel ek niks beat cubic liters wanneer dit by krag kom nie. maar die 3.0D is werklik ligter op diesel as die 4.2D of die krag verskil die besparing uit oorweeg, wel dis maar vir elke ou om te besluit. dis hoekom ek voel al die modelle moet aan ons beskikbaar wees.

die cummins motor en verskillende vervaardigers wat van een motor gebruik maak is als besigheid. en dit maak dit goedkoper as om jou eie te gaan ontwerp. geen probleem. hy kom op die einde van die dag so van sy MA af. dit is sy original form.

hulle het egter besluit om steeds die Y61 aan te hou bou en nie te stop toe hulle die y62 uit gebring het nie. maar die Y61 se prys is nie lekker nie. ja die 4.8 sin is beter. hy is full house met baie bells en wistles. maar die 3.0D is nie. maak hom heel wat goedkoper. sit die V6 diesel in n GRX vergawe en verkoop hom saam die 4.8 as jou top of the line. of druk die cummens V8 daar in. dan sal jy voorwaar n wenner he. ek dink mense sal tou staan. mits die prys reg is.

terug by die X patrol. Ja die kar lyk folks vreemd en futuristic. maar ek kyk verby daai en sien steeds n bree, lae bakwerk met die meeste van die gewig tussen die aste vir goeie centre of gravity. ek sien goeie grondvry hoogte en genoeg spaasie tussen die wiele en die arches. ek sien uitstekende approach en departure angles. ek sien n rap - a - round panoramic view. en die kant versters wat die V in het gaan baie moontlik vir jou toelaat om jou wiele te kan sien voor.

Wel hoe dit ook al sy. mens moet maar die beste maak met dit wat jy gegee word. met hulp van Forums soos die en "die hard" fans sal die ou patrols nog vir jarre Afrika se paaie plat ry. :thumbup:
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
User avatar
ricster
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 5850
Joined: 13 Jan 2010 11:16
Full Name: Cedric Warner
Nickname: Cedric
Home Town: Alberton Gauteng
Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
Home Language: English
Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
Has thanked: 591 times
Been thanked: 468 times

Re: Nissan X Patrol

Post by ricster »

Well said Josh !!
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Nissan X Patrol

Post by Tinus lotz »

Jip josh jy praat waar... :mytwocents:
Post Reply

Return to “32. In the Press”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests