Page 2 of 2

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 11 Jun 2013 10:34
by Kagiso II
Stef - Dit was die kwaal van die ZD 30 enins tot 2002 -- F-Op van Nissan SA wat die europese standaard ECU op die enin gelos het en nie aangepas het na SA toestande nie .. die hitte en hoogte bo seespieel en die baie berge EN DIE akkies DIESEL IN SA se pompe ... wat ons het is nie in die partameters van daai ECU ingewerk nie -- dan overfuel hy - en dit veroorsaak daai "Hand Granade" effek - Die te veel brandstof brand gat in di episton se kop -- en dan mix olie en diesel in jou sump en smering koebaai en TE warm hardloop [bo 650 Cvir ver ente]

Kry via ALERT ENGINE Spares vir jou die Japanese piston set - en vervang dit -- [ongeveer R6000 MET arbeid] laat die heads pressure test vir krakies -- dan is daai ZD 30 weer reg vir nog 200 000Km
NB - Draai Nissan se arm om jou die opgradeerde ECU te voorsien
Vat jopu VIN nommer na Nissan handelaar -- daar is n databasis wat hulle het wat andui of jou enjin geregtig is op die uwe ECU [Tackle vir Carl direk daar by Parow Nissan om jou by te staan hiermee

Name & Shame hom as hulle weier [as jy in Gauteng was het ek gese vat hom MARK WHITE toe]

O-ja, smaak my ek gaan die rooi kar self gaan haal - ek sal daai plek wil sien wat bier verkoop :-)

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 12 Jun 2013 12:25
by Stefan
Sal so maak, baie dankie oom Mac!

Ja, oom moet kom, ek sal self ook graag wil sien hoe lyk so 'n plek ;)

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 12 Jun 2013 14:33
by Kagiso II
Stefan - Lees jou P M :-)