Page 1 of 1

2004 3.0Di Duel mass flywheel

Posted: 21 Feb 2017 07:12
by Dewald
Goeie More Almal.

Is daar dalk iemand wat n Zd30 het wat gegroet het waarvan die flywheel nog in n goeie toestand is wat hom sal verkoop?

Myne is gedaan. Ek het oorweeg om myne solied te maak maar hy het baie skade en fyn krake so dit gaan nie werk nie.

As ek nie reg kom nie sal ek maar n soliede een moet laat maak maar ek gaan sowaar nie R 20640.78 betaal by die agente nie.

Groete

Dewald

Re: 2004 3.0Di Duel mass flywheel

Posted: 21 Feb 2017 07:53
by Wilkie
Dewaldt gebruik n 4.5 L se flywheel... pas honderd persent

Re: 2004 3.0Di Duel mass flywheel

Posted: 21 Feb 2017 09:22
by Dewald
Baie Dankie Wilkie

Ek gaan uitvind vir een. Dit gaan baie help.

Groete

Re: 2004 3.0Di Duel mass flywheel

Posted: 21 Feb 2017 09:41
by Wilkie
Graham sal jou kan help of David in bela bela en n LUK Clutch kit by Autozone in Silverton is R4000.00 :thumbup:
Dirk 012 804 8150

Re: 2004 3.0Di Duel mass flywheel

Posted: 21 Feb 2017 10:23
by Dewald
Baie dankie ek waardeer die hulp sover.

Re: 2004 3.0Di Duel mass flywheel

Posted: 21 Feb 2017 14:49
by Tinus lotz
4.5 flywheel kos 2k by dawid hy het stock gehad laas week :thumbup:

Re: 2004 3.0Di Duel mass flywheel

Posted: 22 Feb 2017 09:07
by Dewald
Baie Dankie Tinus, sal by hom hoor.

Re: 2004 3.0Di Duel mass flywheel

Posted: 17 Mar 2017 08:51
by Dewald
More julle.

David het vir my n fliegwiel, ek sal hom in volgende week gaan kry dan kan my wiele weer rol.

Weet iemand wat is die dikte van n nuwe oorspronklike Nissan kopelaar plaat, dit sal interessant wees om te sien hoeveel het myne af geloop op 250k km?

Re: 2004 3.0Di Duel mass flywheel

Posted: 23 Mar 2017 19:09
by Tinus lotz
Shoe nee sal vir graham vra om te meet as hy weer een ruil

Re: 2004 3.0Di Duel mass flywheel

Posted: 10 May 2017 17:20
by Dewald
Middag mense.

Net vir informasie n 4.5 se flywheel pas nie op die 3.0 soos vorgestel nie, al die dimensies is verskilend. Een interesante ding is die 7 crank bout gate soos op die QD32et, vermoed hy sal pas maar sy deersnee gaan kleiner wees.

Ek het die 4.5 flywheel by David gekry maar toe hy hier kom het ek gesien. Hy is maar klein teen die 3.0 sin. Ekt met David gesels en hy het gelukkig n 3.0 sin ook gehad en het hom vir my geruil.

Dankie vir julle hulp en in besonders vir David met sy hulp en diens, ek kan werklik sĂȘ as julle parte kort is hy die beste eerste opsie.

Ek kan nou my Lorie fix, doen sommer n paar goed wat ek sien wat kan pla terwyl ek besig is.