Page 1 of 1

Lift needed for Patrol Roofrack Pretoria to Langebaan

Posted: 11 Sep 2015 14:29
by Johannes van die See
Hi all.

I bought a Patrol roofrack for R4000 in Pretoria, now the courier guys want R4800 to ship it down to Langebaan, flippen crazy!
If anyone can help with some kind of transport which is more affordable please let me know.
Many thanks.

Re: Lift needed for Patrol Roofrack Pretoria to Langebaan

Posted: 11 Sep 2015 18:50
by hugejp
Ek ken 'n baie goeie courier wat my goed al jare rond skyf...

PM my...

Re: Lift needed for Patrol Roofrack Pretoria to Langebaan

Posted: 11 Sep 2015 19:06
by Johannes van die See
PM gestuur

Re: Lift needed for Patrol Roofrack Pretoria to Langebaan

Posted: 11 Sep 2015 21:19
by Johannes van die See
JP dankie vir jou hulp, bekostigbare koerier dienste gereel. :thumbup:

Re: Lift needed for Patrol Roofrack Pretoria to Langebaan

Posted: 11 Sep 2015 21:30
by JoshJ
Mooi :thumbup: Onthou in die toekoms. Tinus het ook n friend van n friend wat goodies free rond kan skuif as jy kan wag vir n geleentheid.

Re: Lift needed for Patrol Roofrack Pretoria to Langebaan

Posted: 12 Sep 2015 06:34
by Tinus lotz
Ja krisis het die post gemis sorry dude :thumbup:

Re: Lift needed for Patrol Roofrack Pretoria to Langebaan

Posted: 13 Sep 2015 15:48
by hugejp
Altyd happy om te help.

:thumbup:

Re: Lift needed for Patrol Roofrack Pretoria to Langebaan

Posted: 10 Oct 2015 14:40
by SJC
JoshJ wrote:Mooi :thumbup: Onthou in die toekoms. Tinus het ook n friend van n friend wat goodies free rond kan skuif as jy kan wag vir n geleentheid.
Tinus lotz wrote:Ja krisis het die post gemis sorry dude :thumbup:
Hoe wyd ry you vriend? en hoe greeld?
(Ek wil nog 'n seat swop op my bakkie doen, het 'n moontlikke 3/4 bankie in die kaap om te ruil met my passasiers sitplek & middel boks).

Re: Lift needed for Patrol Roofrack Pretoria to Langebaan

Posted: 11 Oct 2015 07:20
by Tinus lotz
Ek sal jou bel