Page 1 of 1

TomTom Go 500

Posted: 08 May 2017 07:44
by Michael
Gents

I am upgrading to a newer model GPS and selling my old Go 500 GPS. It's still in perfect condition and comes with lifetime free maps and LIVE service and Africa maps.
They are new around R2,300 so selling this one for a bargain.

Looking for R1,000

https://www.capeunionmart.co.za/tomtom-go-500

Re: TomTom Go 500

Posted: 08 May 2017 08:17
by Alex Roux
Michael

Skies vir die dom vraag, maar watse kaarte kry jy vir Tom tom?
Sluit dit bv die snylyne (cutlines) van Botswana in?
D.w.s nie noodwendig net die amptelike paaie nie.

Re: TomTom Go 500

Posted: 08 May 2017 08:21
by Michael
Alex, nee dis nie n dom vraag nie.
Dit sluit alle paaie in wat die publiek mag ry so dit is baie keer twee spoor paaie en paaie deur plase.

Om jou n idee te gee kon ek nog elke keer navigate na al ons outings toe. Selfs meeste van die paai in Swaziland wat ons gery het was op die maps

Re: TomTom Go 500

Posted: 08 May 2017 08:55
by David M
Sold to me :woo: :woo: