Page 2 of 2

Re: original parts wanted for 1984 safari 4dr

Posted: 29 Oct 2014 18:53
by Kagiso II
Gerrie -- Kan jou Broer vir jou info gee oor die SITPLEKKE van jou Safari ?
Ek gaan LOBO se sitte vervang met Citroen Picasa Xzara sitte .. en dan is LOBO se oorspronklike beskikbaar [R2000 vir voor en agter kompleet en nog BAIE goeie toestand ] [Jou Boeta kan maar gaan kyk]

As dit kom by parte -- meetse van wat ek nodig het kry ek by MIDAS -- Selfs die gasket stelle en tappet cover packing .. die Skyline hier in SA het dieselfde enjin gebruik -- en die ruitveers is dieselfde as die Nissan 1400 bakkie s'n.

Het bikki gesukkel met calipers van die remme maar tog gekry.

Re: original parts wanted for 1984 safari 4dr

Posted: 30 Oct 2014 01:30
by Rebel32L
Die voor sitplekke is nuut oorgetrek in n donker bruin wat soos leer lyk, maar dit lyk nie vir my na kunsmatige leer. Baie profesioneel gedoen, maar leer is nie my favorite nie en onprakties vir ons warm klimaat. Ek sal verkies om oorspronklike sitplekke in materiaal oorkleedsel te he. Die middle sitplek en ver agterste sitplek het die oorsponklikes in, en lyk nog goed, dis n balie ligte sahara sand kleur. Die sitvlakke is materiaal en die agterkant en sykante is die tradisionele vinyl van die 80's. As jy die voor sitplekke in ligte bruin het sal ek belnagstel om dit by jou te koop. Die safari sover ek onthou het net in grys of blou of die ligte bruin amper geel binnekleur gekom. As jy vir my n email stuur sal ek fotos vir jou terug stuur. my email is gh_mulder at Hotmail dot com

Ongelukkig weet ek nie hoe om fotos na die forum op te laai

As dit by enjin en remme kom is ek nie geworie nie - daar is baie 2.8l Nissan enjins by ons te kry, en baie remme wat vir die 240z en 280zx aftermarket is sal ek op n manier kan fabriseer om op die safari te pas.

Re: original parts wanted for 1984 safari 4dr

Posted: 30 Oct 2014 09:59
by Kagiso II
Hi Gerrie M .. LOBO se sitplekke is BLOU [materiaal]

Kyk bikki hier: [bladsy 2 van daai draad] hoe om fotos te plak: http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 1&start=10

Re: original parts wanted for 1984 safari 4dr

Posted: 30 Nov 2014 16:42
by Rebel32L
Hier is foto va my Safari
040.jpg
040.jpg (101.88 KiB) Viewed 4644 times

Re: original parts wanted for 1984 safari 4dr

Posted: 30 Nov 2014 17:11
by Tinus lotz
Lyk netjies :thumbup:

Re: original parts wanted for 1984 safari 4dr

Posted: 01 Dec 2014 13:58
by Herrie
Baie mooi!