Y60/GQ Std Fuel Tank

Post Reply
User avatar
Rudolph
Senior Member
Senior Member
Posts: 388
Joined: 15 Feb 2010 18:03
Full Name: Rudolph van Deventer
Nickname: Rudolph
Home Town: Port Alfred
Current 4x4: Nissan Patrol Y61 3.0Di GL (TD42Ti)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 107 times
Been thanked: 32 times

Y60/GQ Std Fuel Tank

Post by Rudolph »

Hi fellow member,

I have the standard fuel tank for Y60/GQ available for sale. If anyone is interested please let me know and we can bargain a price. I'm in the Boksburg area.

Cheers
Rudolph
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: Y60/GQ Std Fuel Tank

Post by Jules »

Hi Rudolph

Het jy jou huidige tenk heeltemal vervang met n groter een, watter grootte? en deur wie? en wat is die koste? waarna mens kyk.

Shalom
Julius
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Rudolph
Senior Member
Senior Member
Posts: 388
Joined: 15 Feb 2010 18:03
Full Name: Rudolph van Deventer
Nickname: Rudolph
Home Town: Port Alfred
Current 4x4: Nissan Patrol Y61 3.0Di GL (TD42Ti)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 107 times
Been thanked: 32 times

Re: Y60/GQ Std Fuel Tank

Post by Rudolph »

Hi Julius,

Jip, ek het hom vervang met 'n 140l exel tank stainless steel. Ek het dit laat doen by Safari Centre Boksburg dit was verlede jaar April rond gewees en as ek reg kan onthou was die hele storie so ~R4k gewees.

Groete,
Rudolph
Patrol95
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: 31 Jul 2009 13:55
Full Name: Jean-Pierre Eybers
Nickname: JP
Home Town: Bellville
Current 4x4: Patrol 1995 4.2sgl petrol Y60
Toyota 2000 2.4 4x4 Condor
Home Language: AFR,ENG

Re: Y60/GQ Std Fuel Tank

Post by Patrol95 »

n Xtra 60L petrol tank pas onder die regter kant . 200l is baie beter groete J P E
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 49 times
Contact:

Re: Y60/GQ Std Fuel Tank

Post by Stefan »

Hi Patrol95,

Kan jy meer inligting gee oor die extra tenk? Is dit 'n standaard een wat jy gebruik? Hoe word dit met die res van die brandstof stelsel gekoppel?
Sias
Senior Member
Senior Member
Posts: 245
Joined: 14 Jul 2009 10:36
Full Name: Sias le Roux
Nickname: Sias
Home Town: Potchefstroom
Current 4x4: None (for now)
Home Language: Afrikaans
Location: Potchefstroom
Been thanked: 3 times

Re: Y60/GQ Std Fuel Tank

Post by Sias »

Patrol 95 - ek neem aan die 60l tenk is in die plek van die standaard subtank? Ek sal graag so een wil opsit, dan het ek ook 200l...
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6005
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1065 times
Been thanked: 983 times

Re: Y60/GQ Std Fuel Tank

Post by Peter Connan »

Hello Sias en Stefan

Die Y60/GQ soos wat ek, Rudolph en Jules ry het nooit 'n sub-tenk gehad nie.

Ek het ook twee tenks met 'n totale volume van ongeveer 200l, maar is nie presies seker wat die kapasiteit van elke tenk is nie. Ongelukkig is ek ook nie seker wie die tenks gebou het nie want ek het die kar met hulle op gekoop. die een tenk het 'n plakker op van Silverton Radiators, maar dalk het hulle hom net op 'n stadium reg gemaak?

Die sisteem in my kar is is as volg gekoppel: Op die hoof tenk is daar 'n 15mm pypie wat van ongeveer 60% hoogte na die boonste punt op die tweede tenk loop. Dus as die hoof tenk so 60% vol is, begin die tweede tenk vol loop. Daar is ook 'n klein breather-pypie tussen die twee tenks.

Die pyp wat na die enjin loop, is gesny en 'n drie-rigting kleppie is daar geinstaleer, sodat sy handvatsel duer die vloer net langs die bestuurdersitplek sit. Dus kan jy in die ry kies uit watter tenk jy brandstof gebruik.

Die enigste voordeel van hierdie sisteem (behalwe natuurlik vir die ekstra kapasiteit) is dat daar geen ekstra elektiese toerusting benodig word nie.

Die nadele is egter menig:
1) Die pyp wat die tweede tenk vul is te klein, sodat dit 20-25minute vat om die kar vol te maak, en die hoek waarop die kar staan moet ook reg wees, anders kan jy hom nie vol kry nie.
2) Die tweede tenk het nie 'n meter nie, dus moet jy hom elke keer leeg ry anders weet jy nie hoeveel brandstof jy het nie.
3) As jy steil bulte klim of af ry loop die brandstof van een tenk na die ander sodat dit moeilik is om te weet hoeveel brandstof oor is.
4) Die return-pypie van die brandstofpomp loop net na die hoof tenk. MAW as jy ry op die tweede tenk word brandstof heeltyd van hierdie tenk na die hoof tenk oorgedra.
5) Die pyp wat brandstof van die een tenk na die ander oordra bakly heeltyd met die agteras. Ek het laasjaar in botswana baie brandstof verloor omdat hierdie pyp hard geword en af getrek het.


Om op te som, die ekstra kapasiteit is baie handig, maar ek is seker daar kan op die Y61 'n baie beter oplossing gevind word as gevolg van die infrastruktuur wat reeds vir die sub-tenk bestaan.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Patrol95
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: 31 Jul 2009 13:55
Full Name: Jean-Pierre Eybers
Nickname: JP
Home Town: Bellville
Current 4x4: Patrol 1995 4.2sgl petrol Y60
Toyota 2000 2.4 4x4 Condor
Home Language: AFR,ENG

Re: Y60/GQ Std Fuel Tank

Post by Patrol95 »

Hello Stefan Die GQ het n 140l agter onder sy gat .Die 60l pas regs onder met n beskerm plaat .Die koppeling is met n Y stuk pyp met breather vanaf die hoofpyp , met elektriese petrol pomp met skakelaar binne m.a.w. wanneer die 140l leeg raak, word die pomp aan geskakel wat dan oorpomp na die 140l .Dit neem +- 15/20 minute .Ek weet wanneer die 60l leeg is as die pomp n ander geluid begin maak . Die werk uitstekend vir so 5jaar al sonder probleme. Die insatallasie was in Brackenfell /Kaap gedoen Groete JPE
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 49 times
Contact:

Re: Y60/GQ Std Fuel Tank

Post by Stefan »

Thanks, weet jy wie dit gedoen het?
User avatar
duckitt
Senior Member
Senior Member
Posts: 145
Joined: 24 Jul 2009 10:44
Full Name: Charles
Nickname: Charles
Home Town: Cape Town
Current 4x4: 4.8 GQ Patrol 4x4 & 1996 (4.8) SGL GU was n 4.2 Petrol
Home Language: Afrikaans

Re: Y60/GQ Std Fuel Tank

Post by duckitt »

Hi manne jy kan met Louis praat by desert stormer
Hy maak en instaleer dit en is ook nie skaam om pa te staan as daar
N pyn met dit toerusting is wat hy maak nie. Kyk maar na die res wat ek
Laat doen het by hom die laaste tyd
Charles Duckitt
Duckitt Security Services
online7584692@telkomsa.net
0837085003
0219766432
Post Reply

Return to “40. Equipment For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests