Goeienaand, ek is op soek na ou 17" Rims wat op 'n Y61 (GU) bakkie sal pas. Dit moet asb nie nuut wees nie want dit is vir 'n plaasbakkie. Die enigste rede waarom ek 17" rims soek is omdat ons reeds twee stelle 17" bakkiebande gekry het .
Dit gaan vir 'n vriend wat ernstige finansiële nood het; ons het al bietjie meer as R2000 bymekaargemaak vir 'n stel rims.
Kontak my asb per PM of 0722 336 445.
17" Rims vir Y61 bakkie
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 10 guests