Page 1 of 1

GRX Rear Bumper

Posted: 02 Feb 2014 07:54
by jan.dup
I'm looking for a rear bumper for my Trol (2010 GRX) - Someone skipped a stop street and hit my back (right side) - Nothing else broken - just scratched and cracked the bumper itself.

Re: GRX Rear Bumper

Posted: 02 Feb 2014 14:55
by Kagiso II
Insurance Jan ?? Kry n kwot vir die nuwe een en ook kwot van n staal een .. dalk is die prys so naby, die versekering staan jou die yster een toe ??

Hulle het dit vir my gedoen op BOEZMAN ??

Re: GRX Rear Bumper

Posted: 02 Feb 2014 16:49
by Tinus lotz
Praat met Gman miskien kan hy jou help ek n replacement of n yyster een

Re: GRX Rear Bumper

Posted: 03 Feb 2014 16:32
by jan.dup
Yip Oom Mac ook vdag daaraan gedink

Dankie Tinus gaan Gman gou pm.