Wanted 4.8l Patrol GL

Vehicles Components & Accessories Wanted
Post Reply
AJ Dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 99
Joined: 18 Jun 2009 20:25
Full Name: Abraham Johannes Du Plooy
Nickname: A.J.
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 4.8l Patrol GL
Home Language: Afr

Wanted 4.8l Patrol GL

Post by AJ Dup »

Die tyd het uiteindelik aangebreek ek raak skoon opgewonde terwyl ek hier tik :biggrin: :biggrin:

Ek wil jul ouens n guns vra as als goed gaan kan ek so in die 2de week in Julie my patrol koop hopelik vroeer, sal julle asb ore op die grond hou en oe oop.

Eks opsoek na n 4.8 GL in die omgewing van so tussen R200K tot R300K verkieslik nader aan R200K en met so min as moontelik Km's op defenitief onder 80 000
Ek kry niks op autotrader nie so jul hulp sal waardeer word.

A.J.
4.8l GL Patrol
jclescj
Junior Member
Junior Member
Posts: 12
Joined: 22 Sep 2009 10:43
Full Name: jc lesch
Nickname: jc
Home Town: knysna
Current 4x4: Nissan Patrol 4500 GRX
Home Language: Afrikaans

Re: Wanted 4.8l Patrol GL

Post by jclescj »

Hi ja vriensd van my het een wat hy nou onlangs ingekoop het, sal uitvind van prys ens... waar kan ek jou kontak?
Post Reply

Return to “39. Vehicles Accessories Wanted”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests